Wat sê jy? Radio Tygerberg 104FM
-
- Religion & Spirituality
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
-
Wat sê jy? | Lorrein Katze & Michael Swain (FOR SA)
‘n MOET LUISTER: Lorrein gesels met Michael Swain, direkteur van Freedom of Religion South Africa (FOR SA), oor die Departement van Onderwys se Transgender Ideologie in Pre-primêre en laerskole.
-
Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Tina Thiart
1 000 Women Trust, het vandeesmaand, ‘n "Ken Die Wet"- veldtog. In 2022 het die Suid-Afrikaanse regering kritieke wysigings aan drie geslagsgebaseerde, of GBV-wette geïmplementeer om sleutelkwessies wat vroue se veiligheid en regte beïnvloed, aan te spreek.
Tina Thiart, Uitvoerende Trustee van die 1000 Woman Trust, vertel meer hieroor. -
Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Willem Jordaan
Lorrein Katzke gesels met Willem Jordaan (redakteur van Die Burger) oor die Staatsrede (SONA2024)
-
Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Hardus Zevenster
Sedert die oorlog in Israel verlede jaar Oktober uitgebreek het , is daar baie vrae bv. Hoe kan ek as ‘n Christen standpunt inneem? Kan ‘n Christen pro-Palestina wees? Waaroor gaan die oorlog eintlik?
Luister na die onderhoud met Hardus Zevenster, hoof-uitvoerende beampte van die Bloudrukgroep terwyl hy gesels oor hierdie verdelende en omstrede kwessie wat internasionaal groot opslae maak. -
Wat sê jy? I Israel: Historiese en Profetiese Perspektief
Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Pastoor Raymond Lombaard en Hardus Zevenster oor die Israel - die historiese en profetiese perspektief
-
Wat sê jy? | Lorrein Katzke & Hardus Zevenster
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.