3 episodes

AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou tot in die hart van die kwessies wat saak maak, in die geselskap van ons land se skerpste denkers en opwindendste orators.

AGENDA Debatte Podmedia

    • Society & Culture

AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou tot in die hart van die kwessies wat saak maak, in die geselskap van ons land se skerpste denkers en opwindendste orators.

    Kompetisiedebat - Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word

    Kompetisiedebat - Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word

    In hierdie debat praat 'n span van die Universiteit van Pretoria en die Noordwes Universiteit teen twee spanne van die Universiteit van Pretoria oor die mosie "Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word."

    Hierdie opname is geneem tydens AGENDA se #DebatInPotch kompetisie finaal, gehou in September 2018.

    • 1 hr 4 min
    Seepkisdebatte - #FeiteWen

    Seepkisdebatte - #FeiteWen

    Tydens hierdie debat bespreek die paneel of #FeiteWen of nie.

    • 1 hr 3 min
    Seepkisdebatte - Is 'n Marxistiese demokrasie beter as 'n kapitalistiese diktatorskap?

    Seepkisdebatte - Is 'n Marxistiese demokrasie beter as 'n kapitalistiese diktatorskap?

    In die eerste van AGENDA se Seepkisdebatte oorweeg die sprekers of 'n marxistiese demokrasie beter is as 'n kapitalistiese diktatorskap?

    • 52 min

Top Podcasts In Society & Culture

The Rabbit Hole: Conspiracy Theories
Skeptic Studios
تَنفَّسْ من ضميرك تحيا
Ahmad Mohamad ali
Love Life with Matthew Hussey
Matthew Hussey
The Dark Swamp: Horror Stories
The Dark Swamp: Horror Stories
پادکست رادیو ماجرا
lastsecond
Sfide da 90 - Da che parte stai?
Sky Original by OnePodcast