27 episodios

n' Podcast spesiaal vir mans en vroue, enkel of getroud - Ons gesels oor alledaagse dinge van geloof, gesinne en die lewe as geheel. Ons kuier saam mekaar, praat eerlik en opreg oor die uitdagings van christen wees, getroud wees, van ouers wees en van mens wees. Hier gaan jy nie net ons leer ken nie, maar ook jouself uit die verhale van uitdaging en oorwinings van ander. KomOnsGeselsDaaroor is vir jou!Kom kuier en gesels saam.

KomOnsGeselsDaaroor DJ en Nadia

    • Sociedad y cultura

n' Podcast spesiaal vir mans en vroue, enkel of getroud - Ons gesels oor alledaagse dinge van geloof, gesinne en die lewe as geheel. Ons kuier saam mekaar, praat eerlik en opreg oor die uitdagings van christen wees, getroud wees, van ouers wees en van mens wees. Hier gaan jy nie net ons leer ken nie, maar ook jouself uit die verhale van uitdaging en oorwinings van ander. KomOnsGeselsDaaroor is vir jou!Kom kuier en gesels saam.

    Pienkvoet Bediening Kuier saam Alide Steyn van LWC

    Pienkvoet Bediening Kuier saam Alide Steyn van LWC

    Ek kuier saam die wonderlike Alide Steyn wat aan die hoof is van die Pienkvoet bediening binne Lewende Woord Centurion se gemeente. Sy vertel ons meer waaroor hierdie pragtige bediening gaan en deel 'n paar stories wat die hart se snare trek. Kom vind uit waaroor hierdie besonderse bediening gaan en die pad wat die Here met Alide en haar gesin gestap het tot hier. Kry jou koffie en KomOnsGeselsDaaroor.

    • 27 min
    Geloof in moeilike tye

    Geloof in moeilike tye

    Wat is ons reaksie wanneer dit met ons sleg gaan? Hardloop ons na ons Vader in geloof, of kruip ons weg agter ons eie planne.. Ek kuier vandag saam met jou terwyl ek gesels oor my eie struggle met geloof en glo, veral in moeilike tye. Kry jou koffie en KomOnsGeselsDaaroor

    • 15 min
    Hoe weet ek Jesus is regtig God?

    Hoe weet ek Jesus is regtig God?

    Het jy al ooit gewonder of Jesus regtig God is, en hoe kan
    mens dit weet? Wat van al die mense wat anders glo as Christene, is hulle
    regtig verkeerd en verlore? Ek moes self ‘n pad van twyfel en vrae stap, prys
    die Here vir Sy Heilige Gees wat ons leeraar is, Wie ons lei in alle waarheid.
    Kom luister saam hoe ek bietjie na die skrif kyk wat vir ons so duidlik wys dat
    Jesus regtig God is en waardig is van alle Lof en Aanbidding asook bietjie van my
    eie storie rondom twyfel en vrae deel. Kry jou koffie reg, kom kuier saam en
    KomOnsGeselsDaaroor.

    Asseblief LIKE en SHARE!

    • 22 min
    Dimmen Kieviet vertel ons oor liefde, die dood en hoop

    Dimmen Kieviet vertel ons oor liefde, die dood en hoop

    Dimmen Kieviet vertel ons sy en Sonjia Kieviet se reis deur siekte en hoe die Here hom geleer het om onvoorwaardelik lief te hê. Hy deel met ons sy reis deur die dood van sy vrou Sonjia en hoe die Here lewe na die dood in sy lewe terug gerbing het. Ons gesels oor sy bediening - Ondersteuning vir Ondersteuners. Kom kuier saam en hoor sy storie.

    • 45 min
    Wat doen jy met jou tyd?

    Wat doen jy met jou tyd?

    Tyd is een van of dalk die mees waardevolste aspekte van ons lewe, so waaraan spandeer jy jou tyd? Is jy besig met dinge wat ewigheids waarde het, of is jy besig met verangklike dinge? Kom kuier saam want ek gesels oor die enorme belangrikheid van wat jy doen met jou tyd. Kry jou koffie en KomOnsGeselsDaaroor.

    • 17 min
    Hoeveel Autoriteit het ons werklik in hierdie lewe?

    Hoeveel Autoriteit het ons werklik in hierdie lewe?

    Ons gesels oor hoeveel autoriteit ons werklik het in hierdie lewe. Hoeveel gesag het ons oor die wêreld, ons self en mekaar in die huwelik, en hoe balanseer ons dit met God se gesag oor alles? Vanoggend kuier ons oor 'n lekker koppie koffie, ja, ons het so bietjie dieper geswem met ons gesprek as gewoonlik, maar ons het 'n hond uit 'n bos gekuier. Kry jou koffie of jou teetjie en raak gemaklik, kom kuier saam en KomOnsGeselsDaaroor.

    • 23 min

Top podcasts en Sociedad y cultura

Venganzas del Pasado
Juan Schwindt
Seminario Fenix | Brian Tracy
matiasmartinez16
Despertando
Dudas Media
Urbana Play 104.3 FM
UrbanaPlay1043
The Wild Project
Jordi Wild
Luis Novaresio en +Entrevistas
LA NACION