9 Min.

#justjodychats met Jana Marx #justjodychats

    • Kommentare

In  episode 13 van #justjodychats praat ek met Jana Marx oor die Krugersdorp-moordsaak wat sy sedert  Mei 2018 in die hooggeregshof in Johannesburg begin dek het  vir Netwerk24, asook die Afrikaanse koerante Beeld, Die Burger en Volksblad. Haar boek "Afspraak met moord" oor die saak het onlangs verskyn. 