46 episodes

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.

Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.

Weg Stories Media24 Leefstyl

    • Society & Culture
    • 5.0 • 8 Ratings

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.

Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.

    Ep.46 As Moeder Natuur haar strip

    Ep.46 As Moeder Natuur haar strip

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66.

    Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.

    • 10 min
    Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad

    Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4.

    Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.

    • 11 min
    Ep.44 Op die spoor van James Bond

    Ep.44 Op die spoor van James Bond

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41.

    Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

    • 8 min
    Ep.43 'n Ding wat ruk

    Ep.43 'n Ding wat ruk

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65.

    Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton.

    • 9 min
    Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder

    Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67.

    Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton.

    • 9 min
    Ep.41 Die nonne in Etosha

    Ep.41 Die nonne in Etosha

    Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18.

    Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

    • 10 min

Customer Reviews

5.0 out of 5
8 Ratings

8 Ratings

Sugnet ,

Baie dankie vir heerlike luistergenot

Ons is noual meer as 20 jaar in Australië en hoewel hier derduisende Suid Afrikaners en Afrikaners in dié land is hoor ons maar min ons pragtige taal.

Dit is heerlik om na julle te luister en die stories bring herinneringe helder terug. Ons geniet dit om te luister na die lilt en brei in jul spraak.

Vir my kinders help julle om Afrikaans vir hulle vars te hou en hulle woordeskat en uitspraak te versterk.

Ons voel weer tuis.

Dankie (so klein woordjie wat so baie gewig dra)

Daz101001 ,

Great Afrikaans Travel stories

Uitstekende potgooi! Ek luister hier vannaf Australia. Enigste negatief is dat dit mens huis toe laat verlang. Hou so aan met die goeie werk!

Top Podcasts In Society & Culture

Mamamia Out Loud
Mamamia Podcasts
Conversations
ABC listen
Life Uncut
Brittany Hockley and Laura Byrne
No Filter
Mamamia Podcasts
Shameless
Shameless Media
It's A Lot with Abbie Chatfield
LiSTNR

You Might Also Like