96 episodes

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar steeds maak dit nie dat hulle hulle bekke hou nie.
Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag.

Kyk uit vir ons substrome:
Klets - Lekker ligte geselsies
Boekklub - Ons beskreek 'n boek
Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories
Pop - Flieks, TV stories, etc
Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes

Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com
facebook.com/magaliespotgooi

Magalies Potgooi Magalies Afrikaanse Podcast

    • Society & Culture
    • 5.0 • 2 Ratings

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar steeds maak dit nie dat hulle hulle bekke hou nie.
Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag.

Kyk uit vir ons substrome:
Klets - Lekker ligte geselsies
Boekklub - Ons beskreek 'n boek
Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories
Pop - Flieks, TV stories, etc
Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes

Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com
facebook.com/magaliespotgooi

    [92] Pop! Locke

    [92] Pop! Locke

    Ons praat oor die movie Locke en wat 'n real hero is.

    • 1 hr 26 min
    [91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n Hensopper

    [91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n Hensopper

    Hoe ervaar mens Suid-Afrika nadat jy 7 jaar nie daar was nie?

    • 50 min
    [90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNE

    [90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNE

    Hugo vertel ons van elektroniese dans musiek en hoe om dit te maak.
    Check out AFRMNE se nuwe release: URBAN ECHOES.
    Ook die Afrikaanse Manne potgooi.

    Sagteware: Logic (IOS), Fruityloops, Slicer, VSTs
    Hardeware: Midi controller.

    • 1 hr 16 min
    [89] Vegan 'fight' tussen Tobie en Rudolph

    [89] Vegan 'fight' tussen Tobie en Rudolph

    Ons het 'n vriendelike debat oor veganisme (insluitend Utilitarian waardestelsel). Francois probeer sy bes om objektief te bly, maar hou te veel van biltong!

    • 1 hr 9 min
    [88] Vals Profete en Resonerende Gurus

    [88] Vals Profete en Resonerende Gurus

    Met al die twakpraat daar buite kan dit moeilik raak om te weet wanneer verkoop iemand vals idees of mislei 'n guru jou.

    Selfs in die wetenskap hoor jy elke dag 'n ander storie.

    Ons kerm bietjie oor die penarie.

    Decoding the gurus: https://www.youtube.com/channel/UCTgFfqo5o8yIdvMbwOFZyYA

    • 56 min
    [87] Magalies vs Internet : Vasvra #5 - Diere

    [87] Magalies vs Internet : Vasvra #5 - Diere

    Ons val so baie vir mites op die internet, maar die Magalies is hier om te help! Ons praat meestal (maar nie uitsluitlik) oor diere manierie.


    Bronne:

    Jellievis en piepie: https://www.health.com/mind-body/does-peeing-on-jellyfish-help

    Honde sweet deur hulle tong: https://www.hillspet.com/dog-care/behavior-appearance/do-dogs-sweat

    Verkleurmannetjies: https://www.britannica.com/story/how-do-chameleons-change-colour

    Sloth vs dolfyn: https://www.forestwildlife.org/how-long-can-a-sloth-hold-its-breath/
    Knoffel vs Muskiet: https://www.savatree.com/garlic-insect-repellent.html

    Aarde is nie rond nie: https://www.esa.int/Applications/Observing_the_Earth/10_remarkable_facts_about_Earth

    Australia is wyer as die maan: https://www.weareteachers.com/weird-fun-facts

    NYC aligators: https://en.wikipedia.org/wiki/Sewer_alligator

    MacD warm koffie: https://en.wikipedia.org/wiki/Liebeck_v._McDonald%27s_Restaurants

    Marilyn Manson: https://www.ladbible.com/entertainment/marilyn-manson-rib-removed-rumour-845670-20230215

    Kate Winslet asem: https://theconversation.com/the-science-of-holding-your-breath-how-could-kate-winslet-stay-underwater-for-over-7-minutes-in-avatar-2-198381

    Hare baie kam: https://thepragmaticcostumer.wordpress.com/2014/09/17/the-myth-of-a-myth-brushing-your-hair-100-times/

    Goudvisse bleik: https://www.thoughtco.com/will-goldfish-turn-white-in-dark-604302

    • 45 min

Customer Reviews

5.0 out of 5
2 Ratings

2 Ratings

Top Podcasts In Society & Culture

MID
Mamamia Podcasts
Mamamia Out Loud
Mamamia Podcasts
Conversations
ABC listen
No Filter
Mamamia Podcasts
Life Uncut
Brittany Hockley and Laura Byrne
It's A Lot with Abbie Chatfield
LiSTNR

You Might Also Like