26 min

Sondag 17 Maart 2024 Stephan Briel Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

    • Christianity

Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39.

Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos.

Christus het in ons plek die toorn van God gedra (vr 37).
Christus het in ons plek die oordeel van God gedra (vr 38).
Christus het in ons plek die vloek van God gedra (vr 39).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Wat doen die wete van Christus se lyde aan jou?
Verduidelik die evangelie van Jesus Christus dmv die Drie Sirkels metode.