Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
-
- Religion & Spirituality
Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
-
Jak. 1:1-4| Jakobus Reeks: Ontwikkel in volharding wanneer jy versoek word
(1) Jakobus wys vir ons egte Christenskap in aksie en (2) hoe ons versoekings met vreugde tegemoet mag gaan en (3) ook moet ontwikkel in ons volharding.
https://youtube.com/live/j3X2H7Kl8Zk -
Jak. 1:5-8| Jakobus Reeks: "Wat is die regte ding om te doen?!"
(1) Die behoefte in tye van versoeking is dat ons nie weet wat ons moet doen nie en Jakobus gee dan (2) die oplossing, (3) 'n pragtige belofte en (4) 'n belangrike kwalifikasie
https://youtube.com/live/HBGutRJjIIc -
Jak. 1:9-11| Jakobus Reeks: Die arme en ryke se versoeking en trots
(1) Die arm man se versoeking en trots en die (2) die ryk man se versoeking en trots.
https://youtu.be/Kk9bJ5XXupk -
Jak. 1:12| Jakobus Reeks: Die seën en sukses van 'n gelowige
(1) Die Here se definisie van 'n geseënde is een wat volhard in versoeking en (2) Sy definisie van sukses is om die oorwinningskrans te ontvang!
https://youtu.be/g2eQ0RtyNBo -
Jak. 1:13-18| Jakobus Reeks: Wie se skuld is dit?
Wanneer ons (1) in ons hart verlei word moet ons nie God die skuld daarvoor gee nie, want (3) Hy het ons verwek en is volkome goed vir ons!
https://youtube.com/live/9Suuszs8Htw -
Jak. 1:19-21| Jakobus Reeks: Hoe ontvang jy die Woord?
(1) Egte Christenskap is om die ingeplante Woord te ontvang (2) met 'n gesindheid van ontvanklikheid, leergierigheid, nederigheid en sagmoedigheid
https://youtube.com/live/2RF8v0MOfh0