182 episodes

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

    • Religion & Spirituality

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

    Spreuke oor "praat" (woorde) (Spreuke 12:1-28)

    • 25 min
    Hoe lewe jy? (Spreuke 11:1-31)

    Hoe lewe jy? (Spreuke 11:1-31)

    • 24 min
    Wysheid en dwaasheid; Salomo se spreuke begin (Spreuke 9:1-10:32)

    Wysheid en dwaasheid; Salomo se spreuke begin (Spreuke 9:1-10:32)

    • 25 min
    Die wysheid as leermeesteres (Spreuke 8:1-36)

    Die wysheid as leermeesteres (Spreuke 8:1-36)

    • 24 min
    Finale waarskuwings teen ontug (Spreuke 6:20-7:27)

    Oor borgstaan, luiheid, kullery en rusie (Spreuke 6:1-19)

Top Podcasts In Religion & Spirituality

Coran de Ton coeur
Zaynab - Coran de mon Coeur
La vie du Prophète Mohammad ﷺ
Mohammad ﷺ, le prophète de la miséricorde
Imam Mehdi D'Islammag
Mehdi D'Islammag
Pr Rachid Haddach
Rachid Haddach
KUKURU
Giel Beelen
Teach! EMCI TV
EMCI TV

You Might Also Like

Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM
Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® TV Audio Podcast
Joyce Meyer
Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
Joyce Meyer
RSG Geldsake met Moneyweb
Moneyweb Radio
The Diary Of A CEO with Steven Bartlett
DOAC