![](/assets/artwork/1x1-42817eea7ade52607a760cbee00d1495.gif)
24 min

Uit 'n ander hoek 30 Augustus 2020 Uit 'n ander hoek
-
- Religion & Spirituality
Die digters Lina Spies en Daniel Hugo vertel waarom wil hulle nie bekendstaan as Christelike digters nie. Jean Oosthuizen wil by hulle weet wat die verskil is tussen Christelike gedigte en religieuse of geestelike gedigte.