149 episodes

NB Publishers is the largest local publishing company in South Africa with seven main imprints, including Human & Rousseau, Tafelberg, Queillerie, Kwela, Best Books, Melinda Ferguson Books, Lux Verbi and Pharos.

NB Publishers NB Publishers

    • Arts

NB Publishers is the largest local publishing company in South Africa with seven main imprints, including Human & Rousseau, Tafelberg, Queillerie, Kwela, Best Books, Melinda Ferguson Books, Lux Verbi and Pharos.

    Ek en jy bestaan nie - Desmond Painter in gesprek met Danie Marais

    Ek en jy bestaan nie - Desmond Painter in gesprek met Danie Marais

    Desmond Painter is in gesprek met Danie Marais by Exclusive Books V&A Waterfront.

    Ek en jy bestaan nie is die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais. Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop – hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas. Dis ’n bundel oor die menslike middelklastoestand en die unbearable whiteness of being wat waag om te praat oor die dinge waaroor mense liefs stilbly in die woonbuurte van Stellenbosch waar ’n koue burgeroorlog stil in die boomryke strate woed.
    #NBBoekhoek

    • 1 hr 3 min
    Soul of a Nation: Oyama Mabandla & Redi Tlhabi

    Soul of a Nation: Oyama Mabandla & Redi Tlhabi

    In this episode of Book Nook, Redi Tlhabi chats to Oyama Mabandla about his book Soul of a Nation (Tafelberg, 2024), recorded at the book's launch Exclusive Books Hyde Park, Johannesburg.

    What is Soul of a Nation about?

    There is lament about how and why the ANC have so quickly become preoccupied with material enrichment.

    Former exile, business leader and political commentator, Oyama Mabandla, excavates the values that created a steady flow of pioneering South Africans under impossible circumstances, bolstered a liberation ethic and championed a leadership that made individual nobility and excellence aspirational.

    These values, in retreat since 94, can still recapture the nation's best trajectory.

    Soul of a Nation is available to purchase online or at local bookstores.

    Music:
    Youssoupha Sidibe by Xaleyi, Free Music Archive (CC BY)

    • 1 hr 47 min
    Marita van der Vyver gesels op Pretoria FM

    Marita van der Vyver gesels op Pretoria FM

    Marita van der Vyver gesels op Pretoria FM se program ‘My Bosveldvuurtjie, my musiek en ek’. Sy deel haar gunsteling musiek en vertel van haar en haar man se lewe in Frankryk.

    • 53 min
    Die laaste kanariegeel notaboek: Anchien Troskie & Nèlleke de Jager

    Die laaste kanariegeel notaboek: Anchien Troskie & Nèlleke de Jager

    Skink 'n koppie tee en kry 'n knus kombers - die nuutste episode van #NBBoekhoek is nou beskikbaar.

    In hierdie episode van ons podsending gesels blitsverkoperskrywer Anchien Troskie met Nèlleke de Jager, uitgewer by Human & Rousseau (Fiksie). Hulle gesels oor Anchien se meesleurende roman, Die laaste kanariegeel notaboek, en oor haar lewe as skrywer.

    So, maak jouself tuis in jou gunsteling boekhoek en luister gerus.

    Waaroor gaan Die laaste kanariegeel notaboek?
    Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, én verloor sy haar hart.

    Die laaste kanariegeel notaboek is by goeie boekwinkels en aanlyn beskikbaar. Hierdie boek is ook as 'n luisterboek beskikbaar.

    Musiek:
    Marcel Pequel - Six, Free Music Archive (CC BY)

    • 25 min
    Statues and Storms: Max Price & Africa Melane

    Statues and Storms: Max Price & Africa Melane

    In this episode of Book Nook, Africa Melane chats to Max Price about his book Statues and Storms (Tafelberg, 2023).

    Statues and Storms offers invaluable insights on leadership during turbulent times. It’s a must-read for anyone looking to make a positive impact in a rapidly changing world.

    This was reflected at the book's launch at Exclusive Books Waterfront, which was packed with eager readers, leaders, and change-makers. The thought-provoking discussion between Africa and Max was unforgettable - and is now available for your listening pleasure!

    Statues and Storms is available to purchase online or at local bookstores.

    Music:
    Snowing by Peter Rudenko, Free Music Archive (CC BY)

    • 56 min
    Onder 'n bloedrooi hemel: Annemarié van Niekerk & Melody Pick

    Onder 'n bloedrooi hemel: Annemarié van Niekerk & Melody Pick

    "Dié boek het my aan die hart geruk." - Marita van der Vyver

    Annemarié van Niekerk se aangrypende boek, Onder 'n bloedrooi hemel, ontroer lesers landwyd. Annemarié het met Melody Pick gesels tydens haar boektoer (ondersteun deur die Nederlands Letterenfonds). Luister na hulle treffende gesprek in die nuutste episode van #NBBoekhoek!

    Musiek:
    Kai Engel - Moonlight Reprise

    • 1 hr 5 min

Top Podcasts In Arts

The Business of Fashion Podcast
The Business of Fashion
Glad We Had This Chat with Caroline Hirons
Wall to Wall Media
Christopher Kimball’s Milk Street Radio
Milk Street Radio
Close Readings
London Review of Books
Special Sauce with Ed Levine
Ed Levine
Songminer with Alaska Reid
Alaska Reid