#SlatDieSport met Stephen en Arnold GROOTfm 90.5
-
- Esportes
Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
-
#SlatDieSport - 30 Mei
Willem Alberts kuier saam met ons in die ateljee en ons loer in by Pretoria se nuutste Wereldrekordhouer , Joshua Gerber
-
#SlatDieSport - 23 Mei
Stephen en Arnie loer in by Jimmy Wright , biokinetikus van die Sharks, al die pad vanuit London.
-
#SlatDieSport - 16 Mei
Stephen en Jaques ontvang vir sensei Justin du Plooy en gesels karate.
Ons loer ook in by Rhyno Smith van Benetton Rugby. -
#SlatDieSport - 9 Mei
Neil Brand kom kuier in die ateljee en ons gaan loer in by Glasgow Warriors afrigter ,Franco Smith
-
#SlatDieSport - 2 Mei
Duitser Bosman gesels Varsity Cup en Rassie Erasmus en ons loer in by die Lions se hoofafrigter Russel Domingo
-
#SlatDieSport - 25 April
Slat Die Sport : Rozanne Matthyse en Cobus Van Dyk