9 episodes

Leef Streef na waar en hoe jy jou self sien... Doen wat jou bang maak wees die een wat die eerste stap gee na n gelukkiger Jy. Luister na my struikel blokke en hoe ek aan hou streef om uit my foute te leer en ook Om oor rol modelle te gesels wat my inspirasie is om aan te gaan om as n Ondernemer dit die beste na my vermoë te verbeter. **

Dit begin by jou Sonette

    • Business

Leef Streef na waar en hoe jy jou self sien... Doen wat jou bang maak wees die een wat die eerste stap gee na n gelukkiger Jy. Luister na my struikel blokke en hoe ek aan hou streef om uit my foute te leer en ook Om oor rol modelle te gesels wat my inspirasie is om aan te gaan om as n Ondernemer dit die beste na my vermoë te verbeter. **

    Dit Is wat dit is met Verashca

    Dit Is wat dit is met Verashca

    Vandag se Episode het ons n lekker verassing ons gesels saam met Verashca van Dit is wat dit is met Verashca sy is n Groot inspirasie vir baie mamas en Vroue daar buite wat alle daaglikse gebeurtenis deur maak . En n groot roll model vir ons Vrouens hoe om n ma en n Vrou as ook n Ondernemer te wees maak nie saak wat jou pad voor kom.

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/ditbeginbyjou/message

    • 49 min
    Waar begin jy Enkellopend

    Waar begin jy Enkellopend

    Welkom by nog n Episode by # Dit begin by jou Podcast. Ons gesels lekker saam met Eileen Lange wat sy meer vir ons gaan vertel oor haar uitgaan klasse as ook haar geskenk bokse vir jou date night als in een box klaar reg.🥂🥂 As ook n Luisternaar wat ook op Podcast n paar vraagies gaan vra vir ons gas. Lekker Episode

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/ditbeginbyjou/message

    • 54 min
    Wenke vir Vandag se Ondernemers

    Wenke vir Vandag se Ondernemers

    Vandag gesels ons saam met Adette Ferreira wat n loopbaan aan gepak het buite gewoon. N Geboorte Fotograaf sy gaan vir ons veduidelik hoe dit werk en waar haar passie vir die beroep op geduik het 💗 Sy gee vir ons wenke oor hoe om dit n werklikheid te maak as ons in die beroep belang stel as ook hoe ons van haar dienste kan gebruik maak 💗

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/ditbeginbyjou/message

    • 38 min
    Wat beteken dit om n Ondernemer te wees?

    Wat beteken dit om n Ondernemer te wees?

    Welkom by nog n Episode by # Dit begin by jou Podcast. Vandag gesels Sonette Pretorius saam Lousia Duarttee Stigter van Momtrepreneurs SA & Momtrepreneurs SA Magazine sy vertel van haar ervaaring in die bemarkings veld en gee vir ons Vroue Ondernemers goeie insette en raad oor hoe om mekaar te onersteun en by te staan # Louisa Duarttee

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/ditbeginbyjou/message

    • 29 min
    Hoe Groot rol is Opleiding ? Ken jou Loopbaan. 💗💗

    Hoe Groot rol is Opleiding ? Ken jou Loopbaan. 💗💗

    Verwelkom Liza-Maree by Podcast sy gesels oor haar ervaaring van Annique produkte te bemark en verkoop, as ook haar loopbaan as Annique Spanleier. Ons gesels lekker oor hoe ons Vroue Ondernemers kan van n beginner . Opgradeer na jou eie span te kan oplei👏👏 Liza-Maree Kontak besonderhede Voel vry om my tevolg op die platforms:

    Facebook
    https://www.facebook.com/beautifulwithrooibos/

    Integram
    lizamarie_maree

    WhatsApp

    https://chat.whatsapp.com/HDxpJMwp3cwBm2BDbdGy9M

    Kontak nommer
    0782795674

    Email adress
    lizamaree.annique@gmail.com

    Shop link
    https://annique.com/?ref=620797   

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/ditbeginbyjou/message

    • 32 min
    Hoe belangrik is Kwalifikasies vir Ondernemers?

    Hoe belangrik is Kwalifikasies vir Ondernemers?

    Vandag gesels ons saam met Dorothee Muller wat haar passie vir Skoonheidskundige skuif oor na bemarkings loopbaan en hoe sy dit als maak werk met die virskilende platforms op sosiale media, As ook die liefde van om as ma en werkende vrou als an te pak. Sy gee raad aan al ons Vroue Ondernemers daar buite wat die loopbaan wil an pak.

    ---

    Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/ditbeginbyjou/message

    • 34 min

Top Podcasts In Business

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett
DOAC
A Bit of Optimism
iHeartPodcasts
The Memo by Howard Marks
Oaktree Capital Management
Goldman Sachs Exchanges
Goldman Sachs
Real Estate Team OS
Ethan Beute, Follow Up Boss
Goldman Sachs The Markets
Goldman Sachs