261 episodes

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

    • Christianity
    • 5.0 • 1 Rating

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

    Sekerheid van kindskap en die ewige lewe (1 Johannes 5:6-13)

    • 25 min
    Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is ‘n kind van God (1 Johannes 5:1-8)

    Volmaakte liefde verdryf alle vrees (1 Johannes 4:17-21)

    Nie alléén alleenlopers nie! (1 Johannes 4:11-16)

    • 26 min
    Werklike liefde: God het Sy Seun gestuur (1 Johannes 4:7-10)

    Werklike liefde: God het Sy Seun gestuur (1 Johannes 4:7-10)

    • 25 min
    Hoe ken jy vals profete uit? (1 Johannes 4:1-6)

Customer Reviews

5.0 out of 5
1 Rating

1 Rating

Top Podcasts In Christianity

Listeners Also Subscribed To