Maroela-onderhoude Maroela Media
-
- News
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
-
Posduif se jongste uitreiking ʼn ‘veelsydige, musikale reis’
“ʼn Album is ʼn storie, en hierdie is nege hoofstukke wat jou op ʼn toer deur stukkies van ons lewe vat.”
-
Luister hier hoe Chelize Henry in haar eie woorde van haar liefde vir sport praat
Chelize Henry is n 18 jarige sportster van Pretoria wat omtrent die medaljes by die Wereldspele in Turkye ingeryg het.
Hier vertel sy in haar eie woorde van haar liefde vir sport. -
Nadia oor ‘verkleurmannetjie-karakter’, liefde vir teater en Kaap
“Ek het met die tyd geleer om vir Sanet te verstaan. Ek sê altyd ʼn mens moet ʼn plek kry waar jy empatie het vir die karakter, en dit is wat ek nou in haar gevind het."
-
‘Musiek is taal van my hart,’ sê Retief Burger
“Ons is gemaak om te aanbid en terug te gee wat ons ontvang het. Solank Hy die middelpunt is en eer daarvoor kry.”
-
Gesonde gesinne: Wat is jou gesin se denkwyse en ingesteldheid?
Lourindi verduidelik wat jy as ouer moontlik kan verloor as jy ʼn ingesteldeheid van vrees as benadering tot jou gesinsfondasie volg.
-
Veilig met vuurwapens en kinders in die huis
Ian Cameron en Heinke Hartdegen is albei ouers en voorstanders van wettige en verantwoordelike vuurwapeneienaarskap. Hulle gee raad oor hoe om seker te maak jou kinders bly veilig as dit by vuurwapens in die huis kom.