31 episodes

An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.

Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer Rikus de Beer

    • Comedy
    • 5.0 • 1 Rating

An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.

    Dr Mairin Cason

    Dr Mairin Cason

    Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. 
    Hierdie was lekker!
    As jy kinders het. Luister hier!
    As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy d**k dit sal geniet.
    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    • 1 hr 26 min
    Meneer Dup

    Meneer Dup

    Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die International School Leiden en die passie wat hy het vir die onderwys en sy leerlinge is merkwaardig. 'n Gebore onderwyser! Dankie vir die kuier en great chat meneer Dup!
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    • 53 min
    Dricus & Cameron

    Dricus & Cameron

    Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne!
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy d**k dit sal geniet.
    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    • 1 hr 4 min
    Barry Bateman

    Barry Bateman

    Barry Batemen was een van ons beste joenaliste en het intussen deel geword van Afriforum se privaat verlvolgings gesag. Ons kort meer sulke initiatiewe in SA!


    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy d**k dit sal geniet.
    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    • 51 min
    Kiki

    Kiki

    Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy d**k jy kan haar op som omdat jy haar volg op Tiktok of jy die show gekyk het, dink ek jy moet eers dié episode kyk.
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy d**k dit sal geniet.
    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    • 1 hr 20 min
    Nic van Wyk

    Nic van Wyk

    Nic is ‘n groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aanmekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ‘n man terug bring met “feel good” kos uit jou ma se kombuis.
    Kyk uit vir sy boek, Brood en Botter, wat by al die goeie boekwinkels beskikbaar is! Dis ‘n moet hê!
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy d**k dit sal geniet.
    Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

    • 45 min

Customer Reviews

5.0 out of 5
1 Rating

1 Rating

Top Podcasts In Comedy

The Joe Rogan Experience
Joe Rogan
Call Her Daddy
Alex Cooper
SmartLess
Jason Bateman, Sean Hayes, Will Arnett
Conan O’Brien Needs A Friend
Team Coco & Earwolf
Giggly Squad
Hannah Berner & Paige DeSorbo
Wiser Than Me with Julia Louis-Dreyfus
Lemonada Media