4 episodes

Die Lekkerste Afrikaanse Potgooi wat jy ooit gehoor het. Steek 'n vuur aan en skink 'n dop. Luister na n Potgooi en kuier lekker saam met ons.

NotRadio.co.za NotRadio.co.za

    • Arts

Die Lekkerste Afrikaanse Potgooi wat jy ooit gehoor het. Steek 'n vuur aan en skink 'n dop. Luister na n Potgooi en kuier lekker saam met ons.

    S1:E3 - Braai Lawaai

    S1:E3 - Braai Lawaai

    In Hierdie episode praat ons oor hoe om goedkoop te braai. Ons Luister na lekker musiek van Appel, Kurt Darren, Jay en Lianie May en baie meer

    • 2 hrs 11 min
    S1: Braai Lawaai Heritage Day Special

    S1: Braai Lawaai Heritage Day Special

    Ons luister lekker Afrikaanse Musiek vir  Braai Dag. Musiek van Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis en baie baie meer.

    • 2 hrs 2 min
    S1:E2 - Braai Lawaai

    S1:E2 - Braai Lawaai

    In hierdie episode kuier ons nogsteeds! Ons bespreek Afrikaans woorde en die betekenis van hulle. Ons luister na Irene-Louise van Wyk, Kurt Darren, Ampie, Leah en baie meer. Ons het versoeke gekry en insette gekry van TikTok bekende, JaneyWaney30, Wyn vir die Pyn en Mel die storie verteller. 

    • 2 hrs 5 min
    S1:E1 - Braai Lawaai

    S1:E1 - Braai Lawaai

    In hierdie Episode speel ons, PE based, Singer en Artist, Daniel Jay se single Glimlag Check. Ons praat kak oor Pet Peeves en hoe mense altyd aan jou Hubbly wil suig. Ons speel lekker treffers van Bernice West, Juan Boucher, Fokofpolisiekar en vele meer!

    • 2 hrs 16 min

Top Podcasts In Arts

Morning Throners Podcast
Nelson, Jeff, Glow, and Kyle Music by Dalton
Música famosa
Jose SH
Livrocast do Kundera
Rodrigo Kundera
Limitless Africa (Português)
TRUE Africa
Música
nacho ramos
Sixpacking
Parker Gazo