261 Folgen

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

    • Religion und Spiritualität
    • 5,0 • 1 Bewertung

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

    Die onbeskryflike heerlikheid van die nuwe Jerusalem (Openbaring 21:9-21)

    • 24 Min.
    Dié wat in Christus glo, sal vir seker die nuwe hemel en aarde beërwe, en in die nuwe Jerusalem woon (Openbaring 21:1-8)

    • 26 Min.
    Die nuwe hemel en aarde, en die nuwe Jerusalem (Openbaring 21:1-6)

    • 25 Min.
    Satan word oorwin; die laaste oordeel; die tweede dood (Openbaring 20:7-15)

    Satan ‘n duisend jaar gebind (2); die eerste opstanding (Openbaring 20:1-6)

    Die oorwinning van die Ruiter op die wit perd; Satan ‘n duisend jaar gebind (1) (Openbaring 19:16-20:1)

Kundenrezensionen

5,0 von 5
1 Bewertung

1 Bewertung

Top‑Podcasts in Religion und Spiritualität

Zuhörer haben auch Folgendes abonniert: