9 Folgen

An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.

Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer Rikus de Beer

    • Comedy

An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.

    Jonathan Deal en Ian Cameron gesels oor die Voorgestelde wapenwetsverandering en wat mense kan doen, om kapsie te maak.

    Vandag gesels ons oor die nuwe wapenwette wat toegepas wil word deur die Suid-Afrikaanse regering, ons lig ons opinies en feitlike punte oor die saak. Ons gaste is Jonathan Deal en Ian Cameron. Hulle het baie kennis in terme van wapenwette en vat die owerheid aan in hierdie verband. Ons lig julle ook in oor die webtuistes wat jy kan besoek om teen die saak te appélleer. Maak 'n draai hier by Dear SA: https://bit.ly/3xcVS3J om jou kommentaar en/of opinie te lewer oor die saak.

    Ander webtuistes en Facebook blaaie om te gaan besoek is:
    https://www.facebook.com/FirearmsZA
    https://www.facebook.com/safecitizensa
    https://www.facebook.com/ParatusSouthAfrica
    https://gosaonline.co.za/
    https://www.facebook.com/groups/467584026759701
    https://irr.org.za/                                                       

    Luister die episode as 'n podcast orals en deel dit met jou mense asb.

    Apple podcasts:
    https://podcasts.apple.com/podcast/id1556507885

    Spotify:
    https://open.spotify.com/show/2ceuMLdmMxdWaJYG3eKTJy

    Of luister net sonder apps hier:
    https://www.buzzsprout.com/1715100

    Terwyl die span OEN skiet drink ons ernstige koffie. As jy 'n ernstige koffiemajien (of enige industriële kombuistoerusting benodig) kliek hier en iemand sal jou kontak:
    https://bit.ly/coffecmr
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm in Johannesburg.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    • 41 Min.
    Riaan Benade is besig om groot dinge te doen in die musiekwêreld

    Riaan Benade is besig om groot dinge te doen in die musiekwêreld, ons het bietjie gesels oor storie vertel, jag en allerhande lekker dinge!

    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm in Johannesburg.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    • 1 Std.
    Pierre Dixon is 'n besigheidsguru. Ons chat oor geld, uitdagings, lesse en Suid-Afrika.

    Pierre is 'n besigheidsguru. Ons chat bietjie oor uitdagings wat entrepreneurs mag hê, Suid-Afrikaanse besighede se toekoms, waar 'n mens kan belê en hoe ons elkeen 'n bietjie meer van die pie kan wen.

    As jy dalk vrae het vir Pierre of sy span, besoek www.real-time.co.za of volg hulle op Facebook of Instagram 
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm in Johannesburg.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    • 41 Min.
    Willem "The Bone Collector" Alberts chat oor kommune dae, Frankryk en hedendaagse rugby.

    Ek en Willem ken mekaar vanaf 2004. Hy het 'n sagte hart in 'n tank se lyf. Ons gesels oor hoogte- en laagtepunte, Bronkhorstspruit, Sharks, Leeus, Bokrugby en Shrek-maskers... #Hedirrit!
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm in Johannesburg.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    • 45 Min.
    Koshuisstories, tradisies, ontgroening en lojaliteit saam met Cliff

    Koshuisstories, tradisies, ontgroening, oorlog, vriendskap en lojaliteit. Ek het baie foute in my lewe maar ek beskou die vriende in my lewe as my beste prestasie nog ooit. #heildiedrom
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm in Johannesburg.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    • 1 Std. 7 Min.
    Elma Smit chat ball, social media en Only Fans

    Elma is 'n pel van my en as jy haar kan kry om stil te sit, sien jy sy het 'n minder ernstige kant alhoewel sy lankal pro gedraai het.
    Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm in Johannesburg.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.Besoek www.mediafarm.co.za nou.Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

    • 57 Min.

Top‑Podcasts in Comedy