Gedagtes oor dissipelskap Deon Loots
-
- Religion & Spirituality
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.
-
S3 Episoder 23 - Waarom soveel ellende in die wêreld?
In die episode gesels ek oor ons voortdurende stryd en moeite om ellende, swaarkry en korrupsie te verstaan.
-
S3 Episode 22 - Bly bewus van God se wonderdade
In die episode gesels ek oor wat dit beteken om God se Naam te ken, en so bewus te word van sy wonderdade.
-
S3 Episode 21 - Jy, met eer en majesteit gekroon!
In die episode gesels ek oor hoe God elke mens met eer en majesteit kroon en op hulle reis vergesel.
-
S3 Episode 20 - God omring jou soos 'n skild
In die episode gesels ek oor hoe God jou elke dat omring met 'n skild van welwillendheid en sorg.
-
S3 Episode 19 - Gaan lê en raak dadelik aan die slaap...
In die episode gesels ek oor Dawid se raad vir slaaploosheid.
-
S3 Episode 18 - God as my skild en skuilplek
In die episode gesels ek oor hoe ons in God kan skuiling vind wanneer ons op allerhande maniere "aanvalle" op ons menswees beleef.