25 min

Lunch Punch: Rooksein se Renier West oor Kyk Na My Hart Francois van Rensburg

    • Music

Renier West van die groep Rooksein kuier in die ateljee. Rooksein is ’n Potchefstroomse musiekgroep, wat bestaan uit Megan Danner, Renier West (Bernice West se broer) en Dian Maritz. Hulle bring oorpronklikheid na die tafel en die enigste reël waarvolgens hulle musiek maak is dat daar nie reëls is nie. Hulle wil graag 'n betekenisvolle boodskap uitdra met hulle enkelsnit "Kyk Na My Hart". 

Top Podcasts In Music