Hoe die magsbehepte ANC Tshwane-inwoners in die steek gelaat het Uitgesproke met Cilliers Brink
-
- Politics
Die Konstitusionele hof het bevestig dat die ANC se magsvergryp in Tshwane onregmatig was. Hierdie week op Uitgesproke bespreek Cilliers Brink hoe die ANC Tshwane-inwoners en die DA ondermyn het in sy strewe na mag ten alle koste.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/democratic-alliance/message

6 min