![](/assets/artwork/1x1-42817eea7ade52607a760cbee00d1495.gif)
110 episodes
![](/assets/artwork/1x1-42817eea7ade52607a760cbee00d1495.gif)
JJ Ellis365 JJ Ellis
-
- Business
Welkom by die JJ Ellis365. 'n Afrikaanse podcast. Die doel hiervan is om my 'journey te document', soos n dagboek inskrywing, maar net in voice form.
-
love water story #3
Ep3 van die love water story.
Recap van die afgelope week van my nuwe besigheid wat ek oopgemaak het. -
love water story #2
Jammer oor die sound wat so sag is.
Ep2 van die love water story.
Recap van die afgelope week van my nuwe besigheid wat ek oopgemaak het. -
update oor die laaste paar maande
Ek gee n update op die afgelope paar maande en my planne vorentoe en hoe ek besighede wil help deur middel van my podcast, jj ellis 365.
Ekt ook intussen weer n besigheid van my oopgemaak. Ek document die progress. -
as n man utd fan is jy #olein of #oleout │ #jvea 12
Hierdie episode se vraag is:
Is jy #olein of #oleout
Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.
www.facebook.com/officialjjellis
www.facebook.com/officialjjellis -
waar om te begin? professional gaming │ #jvea 11
Hierdie episode se vraag:
In jou video oor professioneel gaan met gaming, kan jy meer spesifiek wees oor hoe om te begin en wat ek kan doen om te groei?
Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.
www.facebook.com/officialjjellis
www.facebook.com/officialjjellis -
wat moet ek op my besigheid pages post? │ #jvea 10
Jy slide in my DMs,
vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video.
www.facebook.com/officialjjellis
www.facebook.com/officialjjellis
Hierdie episode se vraag:
Ek het n facebook page en Instagram page vir my besigheid en jy se ek moet daagliks post, maar ek weet nie altyd wat om te post nie. Kan jy my help met dit?