3 min

NUUSKOMMENTAAR: Werklike verandering en die uitsprake van politici AfriPod

    • Comentando la noticia

Politici in Suid-Afrika kan nie net doen wat
hulle wil nie – nie hééltemal nie. Elke politikus, hoe magtig en korrup ook al,
se dade word beperk deur gewone indiwidue en gemeenskappe se optrede.