15 min

Onderwysekspo: Oplossings en geleenthede vir skole AfriPod

    • Comentando la noticia

AfriForum bied op 25 Julie ’n onderwysekspo by die AfriForum Teater aan. Dit is 'n gratis geleentheid waartydens AfriForum ook twee gidse gaan bekendstel wat unieke oplossings bied vir die unieke uitdagings wat skole in die gesig staar.

Chanté Kelder het met Alana Bailey, Marnus Kamfer en Jacques Broodryk hieroor gesels.

Aanbieder: Chanté Kelder

Vervaardiger: Chanté Kelder