Gedagtes oor dissipelskap Deon Loots
-
- Religion et spiritualité
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.
-
S3 Episode 26 - God wys die pad van die LEWE
In die episode gesels ek oor hoe God ons deur sy Gees lei en onderrig.
-
S3 Episode 25 - Hoe lank nog Here?
In die episode gesels ek oor ervarings wat dikwels nie sin maak nie.
-
S3 Episode 24 - Wat "doen" God se suiwer woord?
In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om meer aandag te gee aan die suiwer woord wat van God af kom, as aan al die onsuiwer woorde wat deur mense in die wêreld uitgestrooi word.
-
S3 Episoder 23 - Waarom soveel ellende in die wêreld?
In die episode gesels ek oor ons voortdurende stryd en moeite om ellende, swaarkry en korrupsie te verstaan.
-
S3 Episode 22 - Bly bewus van God se wonderdade
In die episode gesels ek oor wat dit beteken om God se Naam te ken, en so bewus te word van sy wonderdade.
-
S3 Episode 21 - Jy, met eer en majesteit gekroon!
In die episode gesels ek oor hoe God elke mens met eer en majesteit kroon en op hulle reis vergesel.