37 min

'n 7:1 Bank teen Ierland! Hier kom 'n ding! RWB23 - Ep3 Springbok Rugby Potgooi

    • Rugby

Dis die grootste wedstryd van die groepfases hierdie komende naweek en die Springbokspan is sopas aangekondig en raai wat!? 7 Voorspelers op die bank. Ek praat met Frikkie wat tans in Frankryk is en Saterdag die wedstryd tussen Suid-Afrika en Ierland in die Stade de France gaan kyk.