149 épisodes

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

Radio Scriptura scriptura.co.za

    • Christianisme

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

    Perspektief: Oktober 2020

    Perspektief: Oktober 2020

    Trump vs Biden. Senekal. Direkte Bybelvertaling.

    • 1h 8 min
    Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd

    Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd

    Is jou teologie Skrifgefundeerd? Wat beteken dit om Skrifgefundeerd te wees?
    Ons is by die 3de episode van ons nuwe reeks: Hoekom is ek Gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd

    • 54 min
    Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Godgesentreerd

    Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Godgesentreerd

    Wat is jou doel op aarde? Wat is die Here se plek in jou daaglikse lewe?

    Ons is gereformeerd omdat ons Godgesentreerd wil lewe!
    Ons hoogste doel is om God te eer en Hom te verheerlik - Soli deo Gloria!

    Ons gesels in hierdie episode ook oor hoe Godgesenteerdheid prakties lyk: In 'n mens se eie lewe en ook in 'n gemeente.

    • 40 min
    Hoekom is ek gereformeerd? Almal is 'n teoloog

    Hoekom is ek gereformeerd? Almal is 'n teoloog

    Is teologie net bedoel vir predikante? Of dalk ouderlinge? In hierdie episode gesels ons oor die gedagte dat elke persoon eintlik 'n teoloog is - selfs al besef jy dit nie eers nie, of al ontken jy dit.

    • 44 min
    Perspektief: September 2020

    Perspektief: September 2020

    Ons kyk na onlangse nuusgebeure:
    -Clicks
    - Cuties
    - KwaSizabantu

    • 50 min
    Luisteraarsvraag: Waar is God as die boosheid skynbaar seëvier?

    Luisteraarsvraag: Waar is God as die boosheid skynbaar seëvier?

    Waar is God wanneer daar soveel boosheid in die wêreld is? Is dit buite sy beheer? 

    • 47 min

Classement des podcasts dans Christianisme

D’autres se sont aussi abonnés à