54 min

Springbok Rugby Potgooi Episode 6 - Wallis teen die Springbokke Springbok Rugby Potgooi

    • Rugby

Dis die begin van die internasionale rugby seisoen! Ek en Albert praat oor die sukses van die Suid-Afrikaanse spanne in die URC, die eerste toets tussen Wallis en die Springbokke op 'n uitverkoopte Loftus en ook so vinnig oor al die ander internasionale toetse wat hierdie naweek gespeel gaan word!