203 episodes

Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)
En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur.
Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.

Ankers - Die Hawe Podcast NG Bonaeropark

    • Religion & Spirituality

Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)
En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur.
Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.

    Ek kon nie die wind voel nie

    Ek kon nie die wind voel nie

    Ek was een keer oppad werk toe, toe besef ek kon nie die wind voel nie. Ek deel dit graag met jou.

    • 4 min
    2. Dr. Woltemade Hartman - Bou jou trots en ontdek so 'n sinvolle lewe

    2. Dr. Woltemade Hartman - Bou jou trots en ontdek so 'n sinvolle lewe

    Die lewe het Tsunamis en allerhande faktore wat ons persoonlikhede vorm. Wanneer ons tussen die uitdagings deur aan ons trots bou, sal die lewe sinvol wees.

    Luister saam na Dr. Woltemade Hartman wat ons help verstaan hoe om sinvolle en inspirerende lewens te kweek.

    • 1 hr 6 min
    1. Dr Gustav Gous - Om nuut en vars te Dink

    1. Dr Gustav Gous - Om nuut en vars te Dink

    Wil jy volledig mens wees? Paulus praat van vaste kos vir volwasse gelowiges, dink aan hierdie reeks as eerstegraadse verouderde steaks!

    Kenners praat oor hoe om jou lewe te verryk op verskeie vlakke soos Denke, Psige, Liggaamlik, Gesondheid, Dieet en Geestelike groei.

    • 1 hr 3 min
    [PODCAST] SELFBEHEERSING | Janco Mocke | Playlist #geestelikegroei

    [PODCAST] SELFBEHEERSING | Janco Mocke | Playlist #geestelikegroei

    In hierdie episode gesels ons oor selfbeheersing.  Ons is geneig om aan selfbeheersing te dink as iets wat ons moet regkry, maar ons leer eintlik dat selfbeheersing 'n geskenk is wat ons kry as die Gees ons lewe vol maak. 

    Die gesprek is by 'n vorige geleentheid opgeneem as deel van ons ONTDEK JOU "SELF" reeks.

    Kom kuier saam.

    • 45 min
    [PODCAST] SELFBEELD | Hennie Nieuwoudt | Playlist #geestelikegroei

    [PODCAST] SELFBEELD | Hennie Nieuwoudt | Playlist #geestelikegroei

    Kan jy jouself beskryf? Of eerder, kan jy jouself so beskryf dat 'n werkgewer jou sal wil aanstel? Jou selfbeeld speel 'n enorme rol in jou daaglikse lewe, so dit sal goed wees as jy verstaan hoe om jou selfbeeld gesond te hou en te bou. 

    Hennie Nieuwoudt is 'n Life Coach en Motiveringsspreker met 'n klomp praktiese tips wat jou gaan help om jou selfbeeld te skaaf. 

    Luister lekker saam! 

    • 44 min
    SELFSORG | Corne Badenhorst | Playlist #geestelikegroei

    SELFSORG | Corne Badenhorst | Playlist #geestelikegroei

    Hier is 'n Podcast oor self-ontdekking. Om jouself te ontdek kan 'n baie angswekkende reis wees. Dis nie altyd lekker om eerlik met jouself oor jouself te moet wees nie. Baie van ons het idees oor onsself in ons koppe wat ons eerder nie wil omkrap nie. Maar tog as dinge skeef loop is ons onseker oor hoe om onsself te hanteer en beheer.

    Die eerste deur wat ons gaan oopmaak is SELFSORG. Dis belangrik om te weet hoe ons na onsself kyk. Hoe pas ons ons eie emosies en lewens op? Hoe maak ons seker die lewe se stres en druk oorweldig ons nie?

    Ons het 'n kenner op die gebied gevra om ons te help dink oor hierdie belangrike topic. Corne Badenhorst het op 'n stadium by ons kom kuier en vir ons kom vertel oor SELFSORG. Haar toespraak is op die Podcast hieronder beskikbaar.

    Corne is die hart agter die Facebook blad Katrienkie. Hier bied sy hoop vir duisende, en sy kan vandag vir jou ook hoop gee.

    Luister saam:

    • 50 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

Mufti Menk
Muslim Central
Full Holy Quran القرآن الكريم كاملا بتلاوة أفضل القراء
Karim Sliti كريم السليتي
Omar Suleiman
Muslim Central
Yasser Al Dossari
Muslim Central
Holy Quran Daily Podcast
Quran-Cast.net
Sudais and Shuraym - English Translation - [Pickthall] - Aslam Athar - Audio - Quran Central
Muslim Central