3 episodes

Seisoen 1 het gefokus op nostalgie en was Die Baarde Raak Nostalgies genoem. Nou is ons net DIE BAARDE, en van nou af raak ons relevant. Die Baarde Raak Relevant, weekliks live op ons Facebook blad en die guest interviews op SoundCloud, Apple Podcasts en Spotify.

Die Baarde Die Baarde

    • Music

Seisoen 1 het gefokus op nostalgie en was Die Baarde Raak Nostalgies genoem. Nou is ons net DIE BAARDE, en van nou af raak ons relevant. Die Baarde Raak Relevant, weekliks live op ons Facebook blad en die guest interviews op SoundCloud, Apple Podcasts en Spotify.

    Raak Relevant Ep 10, Onderhoude met Jo Black & John Steenhuisen

    Raak Relevant Ep 10, Onderhoude met Jo Black & John Steenhuisen

    ONTHOU: Res van die show is op ons Facebook en YouTube te sien. Ons finale episode van Raak Relevant is hier. Ons het sekerlik twee van die grootste leiers in hul eie velde op die show.

    • 1 hr 27 min
    Raak Relevant Ep 9, Onderhoud met Bouwer Bosch

    Raak Relevant Ep 9, Onderhoud met Bouwer Bosch

    ONTHOU: Res van die show is op ons Facebook en YouTube te sien. Ons chat hierdie week met Bouwer Bosch oor die relevansie van advertensies en hoe moderne bemarking lyk.

    • 35 min
    Raak Relevant Ep 8, Onderhoud met Andre Pretorius

    Raak Relevant Ep 8, Onderhoud met Andre Pretorius

    ONTHOU: Res van die show is op ons Facebook en YouTube te sien. Ons chat hierdie week met Andre Pretorius oor World Cup, Xbox Games en hoe om 'n leier te wees in 2020.

    • 33 min

Top Podcasts In Music

AFROBEATS & AMAPIANO w/ DJ BOAT
DJ Boat
Dj Shinski New Mixes
Dj Shinski
DJ TOF MUSIC
@djtofmusic
Complex Gambia Podcast
Complex Gambia
Mash-Ups Rap FR
Eli92iXV2
Afrobeats Dancehall & Hip Hop Mixes
Dj Hol Up