24 分鐘

Episode 9: Nuwejaarsvoornemens, voëltoere, lesbiese road trips en straatvryery Mannetjiesvrou

    • 性文化

Episode 9 bring jou op die hoogte van die mannetjiesvroue in die voorkamer se persoonlike sake. Ons is opgewonde om vir jou insiggewende en vermaaklike inhoud te bring in 2022 – e-pos gerus enige voorstelle vir episodes na mannetjiesvrou@gmail.com.

Mannetjiesvrou – leer jou les.

Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”