6 episodios

Ons kyk om te groei in alle aspekte van ons lewes

Groei Die Rewolusie

    • Religión y espiritualidad

Ons kyk om te groei in alle aspekte van ons lewes

    Die kerk as 'n noodsaaklike diens - Henrico & Anja

    Die kerk as 'n noodsaaklike diens - Henrico & Anja

    In Episode 6 kyk ons na die kerk as 'n noodsaaklike diens saam met Henrico & Anja.

    Onthou as jy graag wil hê ons moet oor 'n sekere onderwerp gesels, stuur ons 'n Whatsapp by 0645054455 of stuur ons 'n epos na jaco@dierewolusie.co.za

    • 44 min
    Impak van musiek - Henrico & Anja

    Impak van musiek - Henrico & Anja

    Ons is al by Episode 5 en vandag kyk gesels ons oor die "Impak van musiek" op 'n mense se lewe. Henrico & Anja het weer by ons kom kuier om bietjie meer te vertel van hulle ervaring van musiek deur die lewe.

    Onthou as jy graag wil hê ons moet oor 'n sekere onderwerp gesels, stuur ons 'n Whatsapp by 0645054455 of stuur ons 'n epos na jaco@dierewolusie.co.za

    • 30 min
    Verskillende manier van AANBIDDING - Henrico & Anja Fourie

    Verskillende manier van AANBIDDING - Henrico & Anja Fourie

    Ons kyk in Episode 4 na die verskillende maniere van AANBIDDING. Henrico & Anja gesels saam met Jaco oor AANBIDDING. Hul kyk na die verskillende tipe van AANBIDDING.

    Stuur ons 'n epos na jaco@dierewolusie.co.za of comment hier onder met enige voorstelle, ons luister graag.

    • 39 min
    Hoe om in AANBIDDING te GROEI! - Henrico & Anja Fourie

    Hoe om in AANBIDDING te GROEI! - Henrico & Anja Fourie

    Ons skop die week se Episode af waar Henrico met ons gesels oor die challenges wat hy ervaar het in aanbidding. Ons beweeg ook na hoe om in aanbidding te groei en ook die voordele wat dit vir ons in hou.

    Stuur ons 'n epos na jaco@vaccent.co.za of comment hier onder met enige voorstelle, ons luister graag.

    • 39 min
    Challenges in AANBIDDING? - Henrico & Anja Fourie

    Challenges in AANBIDDING? - Henrico & Anja Fourie

    Ons gaste vandag is Henrico & Anja. Vandag skop ons aanbidding af en ons wil graag hoor by Henrico & Anja hoe en waar het hul in aanbidding getree.

    • 28 min
    Wat is GROEI?

    Wat is GROEI?

    Ons is opgewonde om hierdie nuwe deel van Die Rewolusie af te skop naamlik GROEI.

    Ons gaan saam gaste kuier om te kyk hoe, waar en hoekom ons in alle aspekte van ons lewe moet GROEI en hoe ons dit kan reg kry.

    As jy graag wil hê ons moet 'n onderwerp bespreek kan jy gerus ons 'n Whatsapp stuur na 0645054455 of 'n epos na jaco@dierewolusie.co.za

    • 2 min

Top podcasts en Religión y espiritualidad

Dante Gebel Live
Dante Gebel
365 con Dios
Wenddy Neciosup
¿Qué Haría Jesús?
New Fire
Apóstol German Ponce
Ebenezer Honduras
EL AMOR QUE VALE on Oneplace.com
Dr. Adrian Rogers
Joel Osteen Podcast
Joel Osteen, SiriusXM