Ebenhaeser Gemeente PodPoint
-
- Religion & Spirituality
Ebenhaeser Gemeente featuring speaker Gert Schoeman
-
-
Sien jou lewe uit God se oogpunt
Jakobus 4:13
Die Here sien die lewe anders aswat ons dit sien -
Verseker die Kerk se toekoms
Kernvers - Psalm 127
Children is the heritage of God/God se erfdeel, is kinders
Wanneer gaan die kerk, spasie vir die jong mense maak? -
Dit is tyd dat jy waardeer wat jy het
2 Timotheus 3:2
Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig. -
-
Die verskillende seisoene waardeur n mens gaan
Matt 7.21 - Nie elkeen wat vir My se: Here, Here!
sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.