7 episodes

In die program word die vryheidstrewe van die Afrikaner lewend gehou.

Vryheidstigting Vryheidstigting

    • Society & Culture

In die program word die vryheidstrewe van die Afrikaner lewend gehou.

    Vryheid is soos ‘n kameeldoringboom

    Vryheid is soos ‘n kameeldoringboom

    Victor Correia gesels met Carel oor Vryheid. Vryheid kan nie eenvoudig in een woord saamgevat word nie. Iets daarvan word wel in die diamant, die arend, water en vuur ervaar.  Alles trek saam in die beeld van 'n kameeldoringboom.

    • 29 min
    Vryheid word werklik danksy die grense wat die werklikheid daaraan stel

    Vryheid word werklik danksy die grense wat die werklikheid daaraan stel

    Die tweede deel van die Vryheidstigting se funderingsdokument word in hierdie episode bespreek.

    • 45 min
    Ons behoort tot ‘n volk …

    Ons behoort tot ‘n volk …

    “Ons behoort tot ‘n volk – ons ten behoewe van wie hier geskryf word – wat tot die grond behoort. Afstammelinge van Europese koloniste – en ander – is ons in Afrika tot uitgebreide, self-bewuste kultuur-gemeenskap gevorm wat die naam van ons moeder tot ons naam gemaak het: Afrikaners. Ons bestaan vir eeue selfstandig op, bykans […]

    • 57 min
    Vryheidstigting: Van waar en waarheen

    Vryheidstigting: Van waar en waarheen

    Die Vryheidstigting is ‘n burgerlike instelling wat tegelyk nuut en oud is. Nuut omdat dit nou, in die laaste kwart van 2019, bekendgestel word en ‘n eietydse inslag het; oud omdat dit beide by die oudste motief van Afrikaners se selfverstaan, naamlik vryheid, aansluit én op instellings wat die toepassing daarvan oor dekades heen en […]

    • 1 hr 14 min
    Eie arbeid as hoeksteen van Afrikanervryheid

    Eie arbeid as hoeksteen van Afrikanervryheid

    Carel Boshoff (Hoof van die Vryheidstigting) en Victor Correia (medewerker) praat in die episode oor die uiters belangrike onderwerp van eie arbeid.

    • 1 hr 16 min
    Die “nuwe seisoen van berou” oor Apartheid en ander misvattings en raakpunte

    Die “nuwe seisoen van berou” oor Apartheid en ander misvattings en raakpunte

    In die episode word daar drie onderwerpe bespreek: Die Afrika-Afrikaner inistiatief, De Klerk se brawe blapsie en ‘n nuwe reeds verskonings vir Apartheid. Waar laat dit ons? Sien ook Carel Boshoff se nuutste artikel oor op Maroela Media: Sommige Afrikaners se nuwe seisoen van berou.

    • 1 hr

Top Podcasts In Society & Culture

The Stand with Eamon Dunphy
The Stand
Spencer & Vogue
Global
The Louis Theroux Podcast
Spotify Studios
The Apple & The Tree
Daily Mail
The Pat Kenny Show Highlights
Newstalk
Episode with Richie Sadlier
Second Captains