23 episodi

In dié spanningsvolle vervolgverhaal, geskryf deur Martie Swanepoel, stel die bekende aktrise en TV-aanbieder Bettie Kemp jou aan Amelie du Raan voor. Nadat sy uit haar stresvolle werk en aftakelende huwelik gestap het, trek Amelie en haar kinders na ʼn vervalle ou huis op die platteland. Hier maak sy kennis met die spoke van die verlede. Veral met die vrou wat glo saans met haar rooi rok deur haar tuin met die blou windklingels dans ...

Dans met die rooi rok rrRADIO

    • Drammatici

    Lam in Wolfsklere: VOORSKOU

    Lam in Wolfsklere: VOORSKOU

    In die vervolgverhaal geskryf deur Bernette Bergenthuin, stel Elma Postma ons bekend aan Amie Kühn. Amie se lewe is perfek – sy woon in die mooie Kaap, sy is mal oor haar werk as prokureur en sy gaan uit met die aantreklike Gerhard Vosloo. Maar die perfekte prentjie val vinnig uit mekaar toe sy besef dat sy en Gerhard nie heeltemal dieselfde oor mekaar voel nie. Sy vlug terug na haar tuisdorp, Bloemfontein en die poppe begin behoorlik dans. Tussen haar overbearing ma, feministiese beste vriendin en die enigmatiese Advokaat Caro Marx weet sy nie aldag wie is lammers en wie is wolwe nie. Nuwe episodes word vanaf 27 Februarie, elke Donderdagoggend vrygestel.

    • 32 sec
    Ons diere & hul giere: VOORSKOU

    Ons diere & hul giere: VOORSKOU

    In rrRADIO se splinternuwe troeteldier-reeks gesels Ilse Salzwedel met verskeie veeartse en troeteldier-kenners oor belangrike onderwerpe wat troeteldier-eienaars dikwels oor wonder. Nuwe episodes word vanaf 2 Maart, elke tweede Maandagoggend vrygestel.

    • 31 sec
    Episode 20: Swartbessies & korente (SLOT)

    Episode 20: Swartbessies & korente (SLOT)

    “Ek hoop jy is nou tevrede, Amelia. Dit is tyd dat ek en jy hierdie hoofstuk van jou lewe afsluit. Jy moet nou tot rus kom.”
    **Kyk uit vir ons nuwe opwindende vervolgverhaal, LAM IN WOLFSKLERE, wat op 27 Februarie begin**

    • 16 min
    Episode 19: In die murasie se skaduwee

    Episode 19: In die murasie se skaduwee

    Amelie twyfel of daar iewers in haar toekoms ‘n ware romantiese storie sal wees. Sy sien nie weer kans vir een nie.

    • 15 min
    Episode 18: “Dis als verby”

    Episode 18: “Dis als verby”

    Die verskrikte gesigte van haar kinders by die polisiekantoor sny deur Amelie se gewete. Sy het hulle saam met haar by die gemors ingetrek.

    • 16 min
    Episode 17: Die lafaard

    Episode 17: Die lafaard

    Daar woed ’n hewige debat in Amelie se kloppende kop. Enersyds kasty sy haarself oor die gebeure en andersyds soek sy versagtende omstandighede vir haar domheid.

    • 23 min

Top podcast nella categoria Drammatici

Gli ascoltatori si sono iscritti anche a