3 min

Die Bedeling van die Koninkryk - Reeks 1 Episode 6 Konvergensie

    • Cristianesimo

In vandag se episode gesels ons oor die 4de dispensasie naamlik die bedeling van die Koninkryk. Die duisend jaar vrederyk begin na die 7 jaar verdrukking. Die natuur word weer herstel en mense bereik weer hoë ouderdomme.