6 episodes

Die Covid-19 Reeks is daarop gemik om u te help om die Covid-19 krisis te bestuur. Ons praat oor gesondheid, geestesgesondheid, voedingstowwe en dieetkunde, hanteringsvaardighede en interpersoonlike vaardighede. Die reeks is geskryf deur Prof. Adelle Gascoyne, ‘n Suid-Afrikaans Vredesvrou en Stigter van Wild Sunshine Media.

Die Covid-19 Reeks Adelle

    • Science

Die Covid-19 Reeks is daarop gemik om u te help om die Covid-19 krisis te bestuur. Ons praat oor gesondheid, geestesgesondheid, voedingstowwe en dieetkunde, hanteringsvaardighede en interpersoonlike vaardighede. Die reeks is geskryf deur Prof. Adelle Gascoyne, ‘n Suid-Afrikaans Vredesvrou en Stigter van Wild Sunshine Media.

    Geestesgesondheid te midde Covid-19

    Geestesgesondheid te midde Covid-19

    Die episode kyk na angs, depressie, eensaamheid, selfmoord en die kure daarvoor

    • 16 min
    Voeding vir 'n gesonde gesin

    Voeding vir 'n gesonde gesin

    Adelle Gascoyne praat oor die belangrike voedingstowwe om goeie gesondheid te verseker.

    • 24 min
    Gesonde hanteringsvaardighede

    Gesonde hanteringsvaardighede

    Prof. Adelle Gascoyne deel gesonde hanteringsvaardighede wat stres verminder en gesondheid, geestesgesondheid en menseverhoudinge verbeter. Die vaardighede is maklik, haalbaar en doeltreffend en broodnodig vir 'n gelukkige lewe.

    • 14 min
    Hoe om gesinskonflik te hanteer te midde Covid-19

    Hoe om gesinskonflik te hanteer te midde Covid-19

    Prof. Adelle Gascoyne bespreek gesinskommunikasie en Emosionele Aksie Beplanning as EQ tegniek.

    • 18 min
    Het ons die kuur vir Coronavirus en ander algemene kwale?

    Het ons die kuur vir Coronavirus en ander algemene kwale?

    Prof. Adelle Gascoyne praat oor alternatiewe geneesmiddele en hulp teen die coronavirus.

    • 25 min
    Die Covid-19 Reeks (Trailer)

    Die Covid-19 Reeks (Trailer)

    • 50 sec

Top Podcasts In Science

EverydaySpy Podcast
Andrew Bustamante
StarTalk Radio
Neil deGrasse Tyson
Paranormal Mysteries
Nic Ryan Media | Unexplained Supernatural Stories
Paranormal Portal
Brent Thomas
Bigfoot Society
Jeremiah Byron
Permaculture P.I.M.P.cast
Permaculture P.I.M.P.cast