100 episodes

#1 Afrikaanse Podcast oor die Premier League, Fantasy Premier League en algemene sokker nuus. [IG & Twitter: @SokkerSondae]
Aangebied deur:
Christopher Falck - Falcky [IG: @christopherfalck | Twitter: @CFalck]
Constant Strydom - Conna [IG & Twitter: @constant_8]
Christiaan Barnard - Barns [IG & Twitter: @christiaanbarns]

Sokker Sondae Podcast sokkersondae

    • Sport

#1 Afrikaanse Podcast oor die Premier League, Fantasy Premier League en algemene sokker nuus. [IG & Twitter: @SokkerSondae]
Aangebied deur:
Christopher Falck - Falcky [IG: @christopherfalck | Twitter: @CFalck]
Constant Strydom - Conna [IG & Twitter: @constant_8]
Christiaan Barnard - Barns [IG & Twitter: @christiaanbarns]

    Sokker Sondae - Episode 115 - Swanesang

    Sokker Sondae - Episode 115 - Swanesang

    In ons laaste episode van SokkerSondae bespreek ons die volgende:
    - Ons gunsteling “streets will never forget” spelers- Die 23/24 Premier League seisoen- Wat voorlê vir ons klubs- Ons gunsteling SokkerSondae oomblikke- Fantasy Premier League
    Kom luister saam, vir die laaste keer!

    • 1 hr 46 min
    Sokker Sondae - Episode 114 - Is KDB die Beste Midfielder in Premier League Geskiedenis?

    Sokker Sondae - Episode 114 - Is KDB die Beste Midfielder in Premier League Geskiedenis?

    In episode 114 van SokkerSondae bespreek ons die volgende:
    - Is KDB die beste PL midfielder van alle tye? 
    - Waar gaan Jose nou dat hy gesack is by Roma?
    - Wat gaan aan met die United Oorname?
    - Wat het gebeur met Everton en Forest en hoekom gebeur niks met Man City nie?
    - Ivan Toney is terug!
    Kom luister saam.

    • 1 hr 13 min
    SokkerSondae - Episode 113 - Simon Hooper se Blooper

    SokkerSondae - Episode 113 - Simon Hooper se Blooper

    In hierdie episode bespreek Falck, JP en Conna die kontroversiele besluit van Simon Hooper om advantage kort te knip nadat Jack Grealish deur Haaland deurgesit is in die doodsnikke van hulle 3-3 gelykop uitslag teen Spurs by die Etihad.
    Het ons ‘n three way battle vir die Premier League title tussen Liverpool, Arsenal en Man City of is dit nog heeltemal te vroeg om te se?
    In ons Fantasy-segment bespreek ons onder andere Newcastle se great assets, n paar Goalkeeper differentials en ons cappies vir die naweek.
    Kom luister saam!

    • 53 min
    SokkerSondae - Episode 112 - Die Beste Bicycle van Alle Tye?

    SokkerSondae - Episode 112 - Die Beste Bicycle van Alle Tye?

    In die week se episode bespreek Barns, Brennas en Brandy Garnacho se wonder goal.
    Halaand breek die record vir die vinnigste tot 50 goals in PL geskiedenis.
    Arsenal se defence en goalkeeping situasie word ook in diepe ontleed en ons sluit af met FPL.
    To Darwin or not to Darwin?
    Kom luister saam!

    • 48 min
    Sokker Sondae – Episode 111 - Die Beste Striking Duo van Alle Tye

    Sokker Sondae – Episode 111 - Die Beste Striking Duo van Alle Tye

    In hierdie episode gesels Falck, Conna, Barns en Brennas oor die beste striking partnerships van die Premier League era – van Ronaldo en Rooney tot Kane en Son.
    Die kontroversie rondom die gebeure in die Newcastle Arsenal en Spurs Chelsea kragmetings het al die headlines in die media gekry en ons bespreek ook die insidente wat in hierdie wedstryde uitgestaan het.
    Na ‘n Fantasy GW11 van hel sit die ouens kop by mekaar om te besluit of ‘n knee jerk reaction nou geregverdig is en of ons liewer moet kalm bly en die prosesse vertrou. Nadat beide Salah en Haaland in GW11 geblank het is captaincy weereens nie ‘n eenvoudige besluit nie.
     
    Kom luister saam!

    • 1 hr 4 min
    Sokker Sondae - Episode 110 - Salah of Haaland?

    Sokker Sondae - Episode 110 - Salah of Haaland?

    In hierdie episode van SokkerSondae verwelkom ons ‘n nuwe gas, Alfonso Meyer (United ondersteuner).
    Ons skud bietjie die roes van die afgelope paar weke af en bespreek GW10 se resultate, United se tragiese vorm en die kompeterende aard van die liga sover die seisoen.
    GW11 beloof om ‘n uitdagende een te wees vir FPL breiers. Met Newcastle wat teen Arsenal kragte meet en Haaland en Salah wat beide goedgunstige bepalings het lê daar moeilike besluite voor.
    Kom luister saam!

    • 53 min

Top Podcasts In Sport

WTF1 Podcast
WTF1 Podcast
ESPN FC
ESPN
The Totally Football Show with James Richardson
The Athletic
The Overlap with Gary Neville
Sky Bet
Get Up
ESPN, Mike Greenberg, Jalen Rose
Jim Cornette Experience
Arcadian Vanguard