1,240本のエピソード

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

God se Woord VARS vir jou Vandag Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

    • 宗教/スピリチュアル

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

    Hoe Jy Deur Die Lewe Reis

    Hoe Jy Deur Die Lewe Reis

    2 Timoteus 1:7 Want God het ons nie ’n gees van lafhartigheid gegee nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing. (NLV) Hoe ver beweeg jy elke dag? Miskien pendel jy werk toe en terug. Miskien gaan jy ook uit om te draf of te stap. Elke nou en dan gaan jy dalk op 'n langer reis. Dink ‘n bietjie: hoe ver beweeg jy gemiddeld elke dag?Volgens 'n onlangse artikel in die BBC se ‘Science Focus Magazine’ beweeg die aarde daagliks sowat 2,5 miljoen kilometer op sy wentelbaan om die son, en19 mil...

    • 2分
    Goeie Nuus, Slegte Nuus

    Goeie Nuus, Slegte Nuus

    Handelinge 17:30,31 God het wel mense se vroeëre onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om die afgode te los en hulle tot Hom te bekeer. Hy het immers ’n dag bepaal waarop ’n Man wat Hy beskik het, in geregtigheid oor die wêreld gaan oordeel. As bewys vir almal wie dié Man is, het Hy Hom uit die dood laat opstaan.” (NLV) Wel, vandag is daar goeie nuus en daar is slegte nuus. Kom ons begin met die Goeie Nuus: God het jou ongelooflik lief en Jesus het vir jou sonde kom ster...

    • 2分
    Skynheiligheid en Selfbedrog

    Skynheiligheid en Selfbedrog

    Matteus 5:14-16 Julle is die lig wat die wêreld moet verlig. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie! ’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit onder ’n emmer toe nie. Inteendeel! Jy sit dit bo-op ’n lampstaander. Dan maak dit lig vir almal in die huis. “Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder lig sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!” (NLV) Skynheiligheid en selfbedrog gaan hand aan hand. Iemand wie...

    • 2分
    Ignoreer Kultuur

    Ignoreer Kultuur

    Matteus 4:17 Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Myns insiens is die heel beste soort humor die soort wat jou laat lag maar ook stof tot nadenke bied; die soort wat snaaks is, maar terselfdertyd so na aan die waarheid kom dat dit jou tot in jou diepste wese skud.Ek het onlangs daardie einste soort humor in 'n boodskap op sosiale media raakgeloop. Dit was 'n tekening van Jesus wat vir 'n skare preek met hierdie Bybel v...

    • 3分
    Die Mees Radikale Oplossing

    Die Mees Radikale Oplossing

    Lukas 6:27-31 Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word. As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie. Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie. Behandel ander mens...

    • 2分
    Jou Blik Op die Ewigheid

    Jou Blik Op die Ewigheid

    Openbaring 7:9,10 Hierna het ek 'n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal en het voor die troon en voor die Lam gestaan. Hulle het wit klere aangehad, en daar was palmtakke in hulle hande. Hulle het hard uitgeroep: “Ons redding kom van ons God, wat op die troon sit, en van die Lam!” Het jy al ooit gewens dat jy 'n blik op die ewigheid kan kry? Hoe sal dit wees? Is dit die moeite werd om hier op aarde te worstel sodat jy die ewigheid saa...

    • 2分

宗教/スピリチュアルのトップPodcast

オカルト捜査官のFOIラジオ
FOIオカルト捜査官
Dr.Recella presents 江原啓之 おと語り
TOKYO FM
Temple Morning Radio
松本紹圭
とうもろこしの会presents僕は怖くない 新館
とうもろこしの会presents僕は怖くない 新館
What The Pastors!! -WTP-
PBA
Talk with your soul 10分間瞑想
Talk with your soul