에피소드 14개

Eksderde Jeug en Kinderkampe is gratis kampe vir tieners en kinders met die mikpunt om die evangelie op ‘n relevante manier aan hulle bekend te stel. Sedert 2006 bied ons tydens skoolvakansies jeug en kinderkampe aan. Sedert 2010 is die kampe gratis! Daar is maandeliks ook gratis manne- en vrouekampe. Ons wil die hele gesin bedien en sodoende die hele land positief beinvloed.

X3de Jeug X3de Jeug

    • 종교 및 영성

    Andre Bronkhorst - The gifts of the Holy Spirit - X3de aanlyn jeugkamp - 11 Julie 2020

    Andre Bronkhorst deel 'n woord oor die gawes van die Heilige Gees(in engels) gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp.

    Volg ons op Facebook en Instagram. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal.

    • 35분
    Chanell Beukes - Emosionele Bagasie - X3de aanlyn jeugkamp - 11 Julie 2020

    Chanell Beukes deel 'n woord oor "emosionele bagasie" gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp.

    Volg ons op Facebook en Instagram. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal

    • 22분
    Johan van Vuren - Hoe lyk God - X3de aanlyn jeugkamp - 11 Julie 2020

    Johan van Vuren deel 'n woord oor God se goedheid gedurende die 11 Julie 2020 aanlyn Jeugkamp.

    Volg ons op Facebook en Instagram. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal

    • 33분
    Chadwin Petersen - Heilige Gees - X3de aanlyn jeugkamp - 25 April 2020

    Chadwin Petersen deel 'n woord oor die Heilige Gees gedurende die 25 April 2020 aanlyn Jeugkamp.

    Volg ons op Facebook en Instagram. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal

    • 40분
    Andre Smit - Gawes en God se stem - X3de aanlyn jeugkamp - 25 April 2020

    Andre Smit deel 'n woord oor die gawes van die Heilige Gees en om God se stem te hoor gedurende die 25 April 2020 aanlyn Jeugkamp.

    Volg ons op Facebook en Instagram. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal

    • 47분
    Chanell Beukes - Emosionele bagasie en vergifnis - X3de aanlyn jeugkamp - 25 April 2020

    Chanell Beukes deel 'n woord oor emosionele bagasie en vergifnis gedurende die 25 April 2020 aanlyn Jeugkamp.

    Volg ons op Facebook en Instagram. Like en Subscribe ook asseblief ons Youtube Kanaal

    • 34분

인기 종교 및 영성 팟캐스트

법륜스님의 즉문즉설
JUNGTO
베이직교회 Sermon
베이직교회
Timothy Keller Sermons Podcast by Gospel in Life
Tim Keller
어서와~ 통독은 처음이지? 성경 일년일독
한미리
오디오 성경 - 모세오경 [CGNTV]
CGNTV
김양재 목사의 큐티노트 (극동방송)
QTM