6 episodes

By ‘n tipiese Suid-Afrikaanse braai is daar omtrent 5 of meer verskillende beroepe, almal is te bang om vir Johan, die CA, te vra wat PRESIES hy doen. Willem, die dominee werk net op Sondae en Katrien, die stadsbeplanner kan nooit op haar WhatsApps reageer nie, want sy’s te besig, maar WAARMEE?
In die podgooi gaan kyk ek na die meer as 40 000 beroepe in die wêreld en wat presies die pad is na elkeen, hoe lyk die dag van ‘n professionele rugbyspeler, hoeveel geld kan ‘n musikant maak en wat op aarde is ‘n Podiatris?
Net ‘n halfuur, op die punt af, steek solank die vuur aan want ek hou dit lig en maak dit lekker.

Jou Beroep Marais Kruger

    • Education

    Jou Beroep - Spelterapeut

    Jou Beroep - Spelterapeut

    Ek moes na 'n verskriklike vernederende gesprek met Lianca gesels om uit te vind wat presies is 'n spelterpeut en waar pas dit in. Dis ongelooflik hoe belangrik hierdie beroep is en dit is so great om te sien hoe baie sy dit geniet!
    Maak dit lekker!

    • 26 min
    Jou Beroep - TV aanbieder, MC, Voice over artist en akteur

    Jou Beroep - TV aanbieder, MC, Voice over artist en akteur

    So, meeste van ons sien akteurs op TV of die verhoog en dis die einde.
    In die episode gesels Vilje Maritz oor sy pad, wat moeilik en sleg is, wat hom opgewonde maak en hoekom hy sekere besluite geneem het.
    Maak dit lekker

    • 41 min
    Jou Beroep - Make up Artist

    Jou Beroep - Make up Artist

    Okay, so hierdie beroep het ek al baie van gehoor, maar het nog nooit regtig verstaan wat dit behels nie, dalk omdat ek nog nooit met 'n make up artist te doen gehad het nie. Nie te min, dit was ongelooflik interessant om 'n klein bietjie van die beroep en industrie te leer ken. Wilna is 'n ongelooflike talentvolle persoon en haar energie is aansteeklik.
    Geniet!

    • 27 min
    Jou Beroep - Metalurg

    Jou Beroep - Metalurg

    Hierdie gesprek met Werner is iets waarvan ek min tot niks weet en ek't baie vrae. Metalurgie is 'n kombinasie van 'n paar dinge en ongelooflik interessant.
    Luister en maak dit lekker!

    • 28 min
    Jou Beroep - Fisioterapeut

    Jou Beroep - Fisioterapeut

    Net omdat ek dalk al by 'n fisio was of een ken, beteken duidelik nie ek weet wat hulle beroep of paadjie behels nie.
    Ek en Alyssa gesels oor vakkeuses, universiteit, plasings na studies en presies wat 'n fisio elke dag doen.
    Sy gesels lekker en maak dit lekker, geniet ons gesprek!

    • 29 min
    Jou Beroep Trailer

    Jou Beroep Trailer

    Waaroor gaan ek elke week gesels? Ek probeer inligting bekom oor die verskillende beroepe en die pad wat elke beroep verg om te doen.
    Ek wil lag en (veral) jongmense 'n beter idee gee van die lewe wat voorlê.
    Maak dit lekker

    • 1 min

Top Podcasts In Education

محفوف
Mohammad AlZayed
بودكاست رذاذ
RathathPodcast
دليلك للانجليزي
عبدالرحمن حجازي
Think With Hessa
Hessa Alsuwaidi
بودكاست خير جليس
بودكاست خير جليس
Listening Time: English Practice
Sonoro | Conner Pe