97 episodes

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar steeds maak dit nie dat hulle hulle bekke hou nie.
Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag.

Kyk uit vir ons substrome:
Klets - Lekker ligte geselsies
Boekklub - Ons beskreek 'n boek
Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories
Pop - Flieks, TV stories, etc
Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes

Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com
facebook.com/magaliespotgooi

Magalies Potgooi Magalies Afrikaanse Podcast

    • Society & Culture

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar steeds maak dit nie dat hulle hulle bekke hou nie.
Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag.

Kyk uit vir ons substrome:
Klets - Lekker ligte geselsies
Boekklub - Ons beskreek 'n boek
Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories
Pop - Flieks, TV stories, etc
Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes

Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com
facebook.com/magaliespotgooi

    [93] Die Gevaarlike Paddastoele

    [93] Die Gevaarlike Paddastoele

    Ons praat met Dewald oor sy ondervindinge in
    Psigedelies en ander dwelms. Ouderdomsperking en baie waarskuwings geld vandag!

    Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/



    Die ander kant van rook: https://www.youtube.com/watch?v=_rBPwu2uS-w




    Die fractal beelde waarna verwys is:

    https://www.highexistence.com/dmt-experience-drug-good-bad-unbelievable/

    • 1 hr 6 min
    [92] Pop! Locke

    [92] Pop! Locke

    Ons praat oor die movie Locke en wat 'n real hero is.

    • 1 hr 26 min
    [91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n Hensopper

    [91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n Hensopper

    Hoe ervaar mens Suid-Afrika nadat jy 7 jaar nie daar was nie?

    • 50 min
    [90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNE

    [90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNE

    Hugo vertel ons van elektroniese dans musiek en hoe om dit te maak.
    Check out AFRMNE se nuwe release: URBAN ECHOES.
    Ook die Afrikaanse Manne potgooi.

    Sagteware: Logic (IOS), Fruityloops, Slicer, VSTs
    Hardeware: Midi controller.

    • 1 hr 16 min
    [89] Vegan 'fight' tussen Tobie en Rudolph

    [89] Vegan 'fight' tussen Tobie en Rudolph

    Ons het 'n vriendelike debat oor veganisme (insluitend Utilitarian waardestelsel). Francois probeer sy bes om objektief te bly, maar hou te veel van biltong!

    • 1 hr 9 min
    [88] Vals Profete en Resonerende Gurus

    [88] Vals Profete en Resonerende Gurus

    Met al die twakpraat daar buite kan dit moeilik raak om te weet wanneer verkoop iemand vals idees of mislei 'n guru jou.

    Selfs in die wetenskap hoor jy elke dag 'n ander storie.

    Ons kerm bietjie oor die penarie.

    Decoding the gurus: https://www.youtube.com/channel/UCTgFfqo5o8yIdvMbwOFZyYA

    • 56 min

Top Podcasts In Society & Culture

Dilshan's Thoughts
Dilshan Abeygunawardana
Hi Travellers
Travel With Wife
How To Academy Podcast
How To Academy
Undisclosed Author (කතෘ අඥාතයි!)
Undisclosed Author
The Paranormal Podcast
Jim Harold
Modern Wisdom
Chris Williamson

You Might Also Like