Totally Theo Theodore Van Wyk
-
- Comedy
Afrikaans/English podcast about everyday things, from gaming to just about living life and all the stuff in-between.
-
Katte, Cults en Drome droom.
In die episode chat ek en Henru oor die dinge in ons lewens wat ons wou doen en op die ou einde actually doen en bietjie toekoms planne. Van kinder drome tot vandag toe. Kort, Kragtig en Pure goeie geselskap.
Dankie vir die Luister!
Vrede en liefde luisteraars, Vrede en Liefde
@van_wyk_theodore (Theodore van Wyk)
@henru.oosthuizen (Henru Oosthuizen)
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/theodore-van-wyk/message -
POPULÊRE Musiek - Die Fokofpolisiekar Episode ft Mijanke Blignaut
In die episode praat ek en Mijanke oor Fokofpolisiekar. Ons praat basics en doen n deep dive in die lyrieke van die liedjie "Ek Skyn(Heilig)" van die Swanesang album
Ek hoop julle geniet, die klank kom van n video af wat ons gemaak het vir n projek vir die Universiteit van Pretoria.
Ek hoop julle geniet die episode, ons het baie geniet om hom te maak.
Vrede en liefde luisteraarsm, Vrede en Liefde
@van_wyk_theodore (Theodore van Wyk)
@m i j a n k e (Mijanke Blignaut)
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/theodore-van-wyk/message -
Matrieks keuring of nie keuring? Dis nie die einde van jou storie nie.
In vandag se episode praat ek bietjie met die Matrieks wat nie die resultate gekry het wat hulle gesoek het of voor gehoop het nie. Ek hoop julle geniet die een en dat hy dalk net net iemand se lewe in n baie klein manier sal verander of verbeter
Vrede en liefde Luisteraar
Ek was Theodore van Wyk (@van_wyk_theodore) en die was VanWykFeit
Hier volg die link vir die artikel op Die Student
Ek is 21 én eerstejaar. Dit was 'n moeilike pad. | Netwerk24
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/theodore-van-wyk/message -
Die Goed, Die Sleg, Die Covid ft Ruben
In vandag se episode praat ek en my goeie vriend Ruben Rebb oor alles covid. Ek hoop julle geniet die een. Hy is meer aan die serious side.
Vrede en liefde Luisteraar
Baie dankie aan my gas Ruben Rebb (ruben_rebb_)
Ek was Theodore van Wyk (van_wyk_theodore)
en die was VanWykFeit
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/theodore-van-wyk/message -
Eat, Sleep, Meme, Repeat( Die Afrikaans meme Episode) ft Henru
Ek en long time vriend Henru chat bietjie meme en hê net 'n blerrie goeie tyd
Hoop Julle geniet die een. Ek het BAIE
Vrede en liefde Luisteraar
Theo (@van_wyk_theodore)
Dankie aan my gas Henru (@henru.oosthuizen)
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/theodore-van-wyk/message -
Intro/Inleiding(Kort en semi kragtig)
Kort info oor wie en wat hier aangaan en wat ek wil bereik op die platform. Dis n baie kort bit en enige terugvoer is welkom Vrede en liefde Luisteraar.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/theodore-van-wyk/message