18 min

Dawie en Danie Bester boer vorentoe met tegnologie Landbouweekliks

    • Documentary

Ons lê besoek af by Dawie en Danie Bester, ’n pa-en-seunboerderyspan van Mpumalanga wat al 17 jaar saam boer. Danie en sy pa verbou hoofsaaklik mielies en sojabone op die Rietbult-landgoed, ’n klipgooi buite Balfour. Hy gebruik die nuutste tegnologie en geenbewerking om die beste moontlike opbrengs volgens sy grond se potensiaal te behaal. Danie is ’n voorstander van presisieboerdery en sê dié metode het sy opbrengste noemenswaardig opgestoot.