11 min

Die Call-Centre part 1 Ommie Kagelvuur

    • Improv

Welkom in die wonderlike wêreld van die geliefde inbelsentrumagent. 'n Inbelsentrum is nie net 'n werkplek nie. Dit is 'n smeltkroes van uiteenlopende neute en 'n plek waar alles ooit beskikbaar gestel kan word. Soek u nuwe bande? Sê nie meer nie. Soek u die nuutste mode en 'oorspronklike' ontwerpersdrag? Sê nie meer nie. hier kry u alles op u aanlyn wenslys. 'n Groep uiteenlopende persoonlikhede wat die wêreld aanneem, een oproep op 'n slag.See omnystudio.com/listener for privacy information.