150 episodes

Kopskuif creates a platform where role-players can be heard. You can expect interviews with school principals, learners, parents, educational experts, external role players in education and educators. Education is everybody's responsibility and we want everyone to get involved. A project in partnership with the ATKV. The ATKV believes that education is everybody’s responsibility.

KOPSKUIF Cape Pulpit 729AM

    • Religion & Spirituality

Kopskuif creates a platform where role-players can be heard. You can expect interviews with school principals, learners, parents, educational experts, external role players in education and educators. Education is everybody's responsibility and we want everyone to get involved. A project in partnership with the ATKV. The ATKV believes that education is everybody’s responsibility.

    KOPSKUIF - 22.06.2024

    KOPSKUIF - 22.06.2024

    22.06.2024 - KOPSKUIF

    • 37 min
    KOPSKUIF - Dr. Michelle Bach, kliniese sielkundige is betrokke by Care2Kids

    KOPSKUIF - Dr. Michelle Bach, kliniese sielkundige is betrokke by Care2Kids

    15.06.2024 - Dr. Michelle Bach, kliniese sielkundige is betrokke by Care2Kids – sy gesels oor die waarde van goeie geestesgesondheid en plaas kwessis soos neuroontwikkelingsversteurings onder die vergrootglas.

    • 42 min
    KOPSKUIF - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids

    KOPSKUIF - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids

    08.06.2024 - KOPSKUIF - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog gesels op 8 Junie op Kopskuif, Kaapse Kansel 729AM. Care2Kids is ’n afdeling van die Centre for Health and Human Performance (CHHP) van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus. Hierdie afdeling bied gespesialiseerde, multidissiplinêre dienste aan kinders van 0 tot 18 jaar en hul gesinne. Care2Kids fokus op die neurowetenskap van optimale ontwikkeling en prestasie vir kinders. Hulle help ouers om daaglikse roetines kreatief te gebruik as ontwikkeling en terapeutiese geleentheid vir beter uitkomste. Babatyd is die beste wegspringplek vir dié benadering; hoe vroeër daarmee begin word, hoe beter is die uitkoms.

    • 48 min
    KOPSKUIF - Dr. Tom Smith, op Kopskuif, oor sy nuutste boek, “Vind God in die gewone”

    KOPSKUIF - Dr. Tom Smith, op Kopskuif, oor sy nuutste boek, “Vind God in die gewone”

    01.06.2024 - KOPSKUIF - Tom gesels oor hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: in ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons verhouding met God nie daaroor gaan om meer goed in ‘n alreeds bedrywige lewe in te prop nie; dit gaan daaroor om God in alles te ontdek.

    • 41 min
    KOPSKUIF - Oudioloog en spraakterapeut

    KOPSKUIF - Oudioloog en spraakterapeut

    25.05.2024 - Oudioloog en spraakterapeut

    • 56 min
    KOPSKUIF - Anzil Kulsen - skryf kinder en jeugboeke

    KOPSKUIF - Anzil Kulsen - skryf kinder en jeugboeke

    18.05.2024 - Anzil Kulsen - skryf kinder- en jeugboeke en het al twee volwasseneromans en verskeie tydskrifverhale die lig laat sien. Haar eerste volwasseneroman, Skarlakenkinders met Nadine Blom as medeskrywer, het in 2019 verskyn en haar tweede, Reënboogmelodie, verskyn in Julie 2020. Sy is tans ’n projekorganiseerder by die ATKV, en dien op die direksie van die ATR, Afrikaanse Onderwysnetwerk en Biblionef. Anzil se werk behels die fasilitering van lees- en skryfprojekte in arm gemeenskappe in die Noord-Kaap.

    • 41 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

الشيخ بدر المشاري درس السيرة النبوية Sheikh Badr Mishari - Seerah of Prophet Muhammad
Badr Mishari
ماهر المعيقلي | القرآن الكريم
Maher Al Muaiqly
Dr. Othman AlKhamees - الشيخ د. عثمان الخميس
The Quran Station
Mosquée Mirail Toulouse
MMT
Coran de Ton coeur
Zaynab - Coran de mon Coeur
قرآن كريم مجود بصوت الشيخ عبد الباسط عبد الصمد صدقة جارية
Dr.Sherif Hamdy AbdelAziz