8 episodes

Hier is verskeie audio boodskappe van temas uit die Bybel. "Verkondig die Woord, hou aan tydig en ontydig" 2Tim. 4:2

Ds Hennie Prinsloo Hennie Prinsloo

    • Religion & Spirituality

Hier is verskeie audio boodskappe van temas uit die Bybel. "Verkondig die Woord, hou aan tydig en ontydig" 2Tim. 4:2

    Sewende Kruiswoord- Vader, in u hande gee Ek my gees oor" Luk. 23:46

    Sewende Kruiswoord- Vader, in u hande gee Ek my gees oor" Luk. 23:46

    Luk. 23:46: "En Jesus het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Vader, in u hande gee Ek my gees oor! En toe Hy dit gesê het, blaas Hy die laaste asem uit." 

    • 47 min
    Sesde Kruiswoord - "Dit is volbring" - Joh. 19:30

    Sesde Kruiswoord - "Dit is volbring" - Joh. 19:30

    Joh. 19:30: "En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee." 

    • 1 hr 4 min
    Vyfde Kruiswoord - "Ek het dors" Joh. 19:28

    Vyfde Kruiswoord - "Ek het dors" Joh. 19:28

    Joh. 19:28: "Hierna, omdat Hy geweet het dat alles al volbring was—sodat die Skrif vervul sou word—het Jesus gesê: Ek het dors!" 

    • 50 min
    Vierde kruiswoord - "My God ... waarom het U My verlaat?" Matt. 27:46

    Vierde kruiswoord - "My God ... waarom het U My verlaat?" Matt. 27:46

    Matt. 27:46: "en omtrent die negende uur het Jesus met ‘n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?" 

    • 39 min
    Derde Kruiswoord "Vrou, daar is u seun!" Joh. 19:26-27

    Derde Kruiswoord "Vrou, daar is u seun!" Joh. 19:26-27

    "En toe Jesus sy moeder sien en die dissipel wat Hy liefgehad het, by haar staan, sê Hy vir sy moeder: Vrou, dáár is u seun! Daarop sê Hy vir die dissipel: Dáár is jou moeder! En van daardie uur af het die dissipel haar in sy huis geneem. Joh. 19:26 en 27

    • 54 min
    Tweede kruiswoord - Luk. 23:43 "Vandag sal jy saam met My in die Paradys wees."

    Tweede kruiswoord - Luk. 23:43 "Vandag sal jy saam met My in die Paradys wees."

    Hierdie tweede kruiswoord is Jesus se belofte aan 'n berouvolle kwaaddoener. Hier vind ons die duidelikste prentjie in die hele Bybel van God se reddende genade vir sondaar mense.

    • 54 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

DOSIS DIARIA ROKA
Roka Stereo
365 con Dios
Wenddy Neciosup
Samaria Podcast
Aldo Sánchez
Hatem al-Haj
Muslim Central
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension
Rahamim
Fr Hayden