1,208 episodes

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

God se Woord VARS vir jou Vandag Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

    • Religion & Spirituality

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

    Moenie Aanstoot Neem Nie

    Moenie Aanstoot Neem Nie

    Galasiërs 6:2,3 Help ander gelowiges wat swaarkry, en gee só uitvoering aan Christus se liefdeswet. Julle weet dat mense wat baie van hulleself dink, terwyl hulle niks is nie, hulleself bedrieg. (NLV) Wanneer iemand verkeerd teenoor jou optree, is dit so maklik om aanstoot te neem. Trouens, in 'n wêreld wat al hoe meer oorheers word deur 'n gevoel van selfgeregtigheid, word die neiging om aanstoot te neem, ‘n outomatiese reaksie.Maar laat ons net ‘n bietjie stilstaan en aan die kere wat ...

    • 3 min
    Die Definisie van Skynheiligheid

    Die Definisie van Skynheiligheid

    1 Johannes 4:19-21 Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. As iemand sê: “Ek het God lief,” en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie. En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê. Kom ons erken dit, om ander mense lief te hê, kan moeilik wees. Hulle behandel ons nie altyd soos ons behandel wil word nie. Hulle tree nie altyd op soos o...

    • 2 min
    Wees Versigtig Hoe Jy Leef

    Wees Versigtig Hoe Jy Leef

    Efesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Ons het net een lewe om op hierdie aarde te leef en die dae flits so vinnig verby... So wat gaan jy met jou ‘vandag’ doen? Wat gaan jy, met jou ‘môre’ doen?Ons moet onsself gereeld afvra wat ons me...

    • 2 min
    Die Wêreld het Genoeg Kritici

    Die Wêreld het Genoeg Kritici

    Efesiërs 4:29 Moenie enige vuil taal gebruik nie. Gebruik eerder die regte, opbouende woorde wat nodig is om dié wat luister, te bevoordeel. (NLV) Kritiek en konflik is deesdae hoogmode in die normale domein. Dit kom oral voor: in die politiek, in die ideologie, die sosiale sfeer en ook in die geloofslewe. Dit voel asof mense daarop uit is om alles en almal te kritiseer.En dit is nie net in die publieke domein wat dit aangaan nie - alhoewel ons moet erken dat die sosiale media dit ...

    • 2 min
    Wat God Regtig van Jou Wil Hê

    Wat God Regtig van Jou Wil Hê

    Amos 5:21-24 Ek hou glad nie van hierdie feeste wat julle vir My hou nie. Ek het hoegenaamd geen plesier daarin wanneer julle bymekaarkom om tot My te bid nie. “Ek het niks daaraan wanneer julle vir My offers op die altaar brand of graan vir My kom aanbied nie. Ek sien dit nie eens raak wanneer julle offers bring wat julle saam met My wil eet nie. Dit roer My nie eens as julle diere kom offer wat julle vir My vetgemaak het nie. Spaar My die lawaai wat julle maak as julle vir My sing. Ek wil n...

    • 3 min
    Selfs Wanneer Jy Oud Word …

    Selfs Wanneer Jy Oud Word …

    Psalm 92:13-16 Maar regverdiges sal blom soos ’n palmboom, en welig groei soos ’n seder van die Libanon. Geplant in die Here se huis, groei hulle weelderig in die voorhowe van ons God. Al is hulle oud, sal hulle steeds vrugte dra hulle is vars en lewenskragtig. Hulle sal sê: Die Here is regverdig. Hy is my rots. By Hom is daar geen onreg nie.” (NLV) Een van die groot tragedies wat deesdae soos 'n wêreldwye pandemie afspeel, is dat ouer mans en vroue – diegene met die ervaring en wysheid ...

    • 2 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

Bishop Barron’s Sunday Sermons - Catholic Preaching and Homilies
Bishop Robert Barron
The Bible For Busy People
Purposely
Pilgrim’s Well
Seventh Reformed Church
Joni and Friends Ministry Podcast
Joni and Friends
DOSIS DIARIA ROKA
Roka Stereo
Yasir Qadhi
Muslim Central