8 episodes

Ons almal het God daagliks nodig. Hierdie Podcast is beskikbaar vir jou, om jou deur die lewe se storms te vat met die ondersteuning van die Woord van God. Orals waar jy mag wees, sal hierdie boodskappe beskikbaar wees. God is in beheer

Lede In Christus Parow Reon

    • Religion & Spirituality

Ons almal het God daagliks nodig. Hierdie Podcast is beskikbaar vir jou, om jou deur die lewe se storms te vat met die ondersteuning van die Woord van God. Orals waar jy mag wees, sal hierdie boodskappe beskikbaar wees. God is in beheer

    Gebed as 'n Barometer | Midweek Program

    Gebed as 'n Barometer | Midweek Program

    Gebed is baie belangrik in elke persoon se daaglikse lewe. Is gebed deel van jou lewe? Handelinge 2:41 tot 47 word oor gepraat in hierdie boodskap. Gebed versterk jou kommunikasie tussen jou en God.

    • 14 min
    Alles gebeur met 'n rede

    Alles gebeur met 'n rede

    Elke daaglikse gebeurtenis is deel van God se plan. As jy deur 'n moeilike stadium gaan, weet dit dat dit deel van God se plan is. God is nogsteeds in beheer. Al voel jy dat jy alleen in die storm is, weet dit dat God saam jou in die storm is. Past Gert Schoeman praat oor die redes vir gebeurtenisse in jou lewe met ondersteauning met die Woord van God.

    • 43 min
    Jy is beplan vir God se plesier

    Jy is beplan vir God se plesier

    Aanbidding moet nie net deel van jou lewe wees nie maar dit moet jou hele lewe wees. Past Gert Shcoeman handel in detail oor jou doel op aarde en hoe dit volgens God se woord met mekaar ooreenstem.

    • 32 min
    Hoe om die Gees van die Here beter te verstaan

    Hoe om die Gees van die Here beter te verstaan

    God's belodftes staan onveilbaar vas.

    Die Heilige Gees is die derde persoon in die eenheid van God. 

    Om die Gees van die Here beter te verstaan moet ons weet wat sy karakter is en ook Sy werkswyse is. 

    • 25 min
    Hoe word ek gedoop met die Heilige Gees?

    Hoe word ek gedoop met die Heilige Gees?

    Hoe help die Woord van God ons, om die doping van die Heilige Gees beter te kan verstaan? Past Gert Schoeman handel spesifiek oor hierdie onderwerp asook wat die Woord van God oor dit sê.

    • 18 min
    Herstel God se Huis

    Herstel God se Huis

    As God se Huis in puin lê, sal die wêreld nie kan herstel nie. Hoe kan die Huis van God wel herstel word?  Past Gert praat oor die erns van God se Huis.

    • 27 min

Top Podcasts In Religion & Spirituality

The Bible For Busy People
Purposely
Pilgrim’s Well
Seventh Reformed Church
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
Ascension
Yasir Qadhi
Muslim Central
Joni and Friends Ministry Podcast
Joni and Friends
DOSIS DIARIA ROKA
Roka Stereo